(Ek gaan eers Sondag verdere afronding doen. Almal is welkom om solank hul seestorie reg te kry!)
DIE SEE
Ek is/was volgens my ma n see mens! Weet nie hoekom sy dit altyd so gesê het nie.
Ek het die eerste keer werklik see toe gegaan saam met die skool waar ek begin skoolhou het. Ons het n geskiedkundige reis gedoen vanaf Hennopsrivier tot by Umdloti.
Die see is n belewenis. Toe ek getroud is vind ek uit dat my man nooit in sy 42 jaar ooit by die see was nie. Hy het geê daar is nie bome nie, dis hoekom hy nie van die see hou nie. Ek het hom oortuig om vir die eerste keer te gaan toe my seun so 3 jaar was. Daarna het ons nogal gereeld see toe gegaan.
Vandag woon ek in n land wat omring is met see. Ek is so naby aan drie kante, dit neem minder as 30 minute om daar te kom. Natuurlik gaan ek gladnie meer spesiaal see toe omdat spesiaal is nie. Ek ry gereeld daar verby oppad Wellington toe!
Sonsondergang
Suid Eiland op die horison.
Soos n skildery
See by Kapiti-kus
I can’t imagine life without it! Such a beautiful place you live in. 🙂
LikeLike
Yes me too. I lived for more than 55 years inland in SA. I had to drive for at least 8 hours to reach the sea. Today its only about 20 minutes and I can touch the sea water! I am so thankful to be here it is really special and beautiful here in NZ.
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s!
LikeLike
Die see! Ek lief hom.
LikeLike
Die see het maar sy bekoring. Mens kan nooit genoeg daarvan kry nie.
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s – hoe verlang ek nou na die klein baaitjie binne loopafstand van my broer se huis daar in Auckland…
LikeLike
Dit is spesiaal. Die Kapti-kus was my eerste belewenis van die werklike see hier in 2006. Dis net ongelooflik mooi.
LikeLiked by 1 person
Mooi foto’s
LikeLike
Dis my fotolesse se fotos!
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos!
LikeLike
Dankie, die see hier het sy eie bekoring. Dis koue oseane dis dit lyk heel anders as die warm Natalse noordkus waaraan ekgewoond is.
LikeLiked by 1 person
Iemand het eenkeer gesê elke stand bring ‘n ander see… dis nogal waar en nogal diep 😉
LikeLike
Beslis waar!
LikeLike
Love the pictures, Trompie. We were living nearer by the sea than were we live now, but we hardly came there. In fact I have never been there, I only know the sea from Granny’s pictures and the only thin that I am attractive to, were the seagulls 😀 Pawkisses for a Happy Weekend 🙂 ❤
LikeLike
Me too, never been to the sea as far as I can remember. Here are seagulls around our place too. I would like to catch one to taste it! My mum is so busy lately, she is is hardly ever home! I can’t stand it to be on my own for that long. I don’t like visiting my family for the day without my mum. I miss her so much. Tomorrow we are going to be together for the whole day. Hope you have a lovely weekend too. High paws and a few wet licks.:)
LikeLiked by 1 person
Don’t let your mommy work to hard, Trompie. Glad you are spending the day tomorrow. I’ll stop by sometimes to keep you company. Thanks for the wet licks, I am very clean now 😀 Double Pawkiss for the weekend 🙂 ❤ ❤
LikeLike
You are very welcome, enjoy yourself too.
LikeLike
30 minute! Hier by ons glo ek, is daar duisende mense wat nog nooit die see gesien het nie – dit vat mos ‘n week en nog ‘n dag te perd om van die binneland tot by die see te reis. Pragtige fotos.
LikeLiked by 1 person
Selfs minder as 30 min want Wellington het n baai wat nader aan Upper Hutt is. Die Hutt River vloei ook daar in die see in. Ja die ry van bv Potgietersrus kon ek bv nie in een dag ry nie. Het altyd n halfweg-stop gehad.
LikeLiked by 1 person