Curve : The Daily Post : Photo Challenge


For this week’s challenge, get inspired by the curves around you. From curves in architecture to bends in nature to man-made undulations, you have lots to work with!

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/curve/

20 responses to “Curve : The Daily Post : Photo Challenge”

  1. […] Curve : The Daily Post : Photo Challenge – I scrap 2 […]

    Like

  2. Ek volg nie meer die blog nie Miskien moet ek maar weer dit doen want die uitdagings is regtig oulik

    Like

    1. Tussenin is daar maar goed wat nie juis werk nie maar daar is tog meestal iets om te gebruik.

      Liked by 1 person

      1. Ek sal van more af weer begin deelneem

        Like

  3. I agree that driving wide round bends downhill is definitely not a good idea! Your photos show the curving tyre marks really well – as well as the curves down the hill.

    Like

    1. Thank you. Problem is the roads are narrow and some of these drivers are real hell-drivers, always taking chances.

      Liked by 1 person

      1. Yes, we have far too many like that here, too.

        Liked by 1 person

  4. Wonderlike vertolking van hierdie uitdaging.

    Like

    1. Dankie Frannie, die jonges hier hou daarvan om sulke ‘doughnuts’ in pad te maak. Meestal na middernag met n hengse lawaai.

      Liked by 1 person

      1. Ja, hier by ons waar daat baie “motorbike rallies” aangebied word, maak hulle ‘n perfekte sirkel deur die agterwiel op te lig en al in die rondte te draai. Ek hoop hulle betaal baie vir daardie bande.

        Like

        1. Weet nie waar hul geld kry om so rof te wees nie.

          Liked by 1 person

          1. Ek was verbaas om te hoor dat die meeste bikers hier rond professionele mense is – dokters, prokureurs, rekenmeesters, entrepreneurs met groot sakebelange. Geld is dus nie ‘n probleem nie. Ek dink sommige van daardie motorfietse kos meer as my kar.

            Like

            1. Dis meestal nie die profesionele ouens wat die band brand nie, dis jong klomp wat motorfietse self opgebou het!

              Liked by 1 person

              1. Jip, die jeug moet mos altyd kompeteer om te kyk wie die beste is met dié soort goed; plaas van dat hulle kompeteer om te kyk wie die beste werk kan lewer.

                Like

                1. Dis ook meestal ouens wat dit die minste kan bekostig wat so rammetjie uit nekke is. Is soos jy sê plaas hul skouer aan die wiel sit met ernstige en werklike belangriker dinge.

                  Liked by 1 person

      2. Dis okay as hulle dit in die pad doen – op iemand se pragtige sypaadjiegrasperk is ‘n ander storie!

        Like

        1. Hier gebruik hul die “round abouts” of sirkels ook as jaagplek. Dis nou die wat beplant is, hul maak al meer en meer hoë randstene sodat dit moeiliker is om op te kom.

          Liked by 1 person

          1. Plaas dat die spulletjie hulle avontuurlus in die see gaan bevredig!

            Like

            1. Ja wat, ek kan ook net my kop skud in ongeloof. Is dieselfde met gebruik van verdowingsmidels.

              Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: