Junie is verby, jaar is halfpad en ons Tokkel nog steeds voort.
Vir inligting oor Toeka-Tokkel kliek as die volgende skakel:
https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/
Almal wat Afrikaans is, is welkom om deel te neem.
STRAF
Saterdag tot Woensdag was vir my n straf! Geen e-posse, geen blog inskrywings of antwoord van belangrike vrae nie. My telefoonlyn was so uit soos n kers. My vriende en ook my seun het die maatskappy wat lyn voorsien gebel van hul fone af. Ek het Sondag n e-mail gestuur van ander rekenaar af en toe kon ek nie die antwoorde kry omdat my lyn nie werk nie, ha ha!
Gladnie n aangename situasie nie. Gelukkig is die straf gistermiddag opgehef toe ek tuis kom en my selfoon piep weer lustig voort om te sΓͺ ek is weer terug op die lug.
Eintlik het ek n hele storie geskryf oor kinders wat onhebbelik is en wat nie gestraf mag word omdat jy as volwassene hul mos nie mag aanvat nie! Ek het daarteen besluit om dit hier te pos. Dis te alledaags. Hoe hanteer jy situasies waarin jy beland waar iemand werklik gestraf moet word? Hoe pas jy die straf toe? Hoe los jy die saak op sonder geweld?
(veral as die een wat straf nodig het nie ore het om te hoor nie, of net uittartend sΓͺ: Ek sal nie!)
Dit sien mens gladnie meer nie!
Dankie aan die volgende deelnemers met hul pragtige vertellings oor verandering:
Chiristina B was eerste met haar vertrek na AustraliΓ«
Kameel land tussen die mielies
Tannie Frannie tegnologiese geletterdheid en jongelinge…
https://frandr.wordpress.com/2016/06/25/vir-toeka-tokkel-verandering/
Toorts oor aanpasbarheid met verandering
Toortsie se Toeka Tokkel oor verandering
Olga het die see bereik en sal seker nie sommer Weskus toe gaan nie weens die klouende sand
https://olgaseokseltjies.wordpress.com/2016/06/28/toeka-tokkel-20-die-see/
Ek het n paar lekker onderwerpe gekry Β vir volgende paar weke:
Julie/Augustus 2016
23. Stad/dorp
24. Winter,verkoue/griep/gesondheid
25. Droom
26. n Byt wat ek nou gou sal vergeet nie.
27. Opwinding
28. Ryding ervarings
Ons volgende opdrag gaan wees Β Β STAD/DORP
Geniet die skrywe: Afrikaans is lekker en so n wonderlike taal.
16 responses to “Toeka-Tokkel no 22: Straf”
[…] In opdrag van Scrapydo. […]
LikeLike
So bly joustraf is oor!
LikeLike
Nie gedink mens raak skoon soekendeof verveeld so na die derde dag sonder internet.
LikeLiked by 1 person
Ons is internetverslaaf.
LikeLike
Beslis, dit maak mens sommer siek ook- veral geestelik.
LikeLiked by 1 person
Ek het geskryf.
LikeLiked by 1 person
Wys jou net hoe afhanklik ons van die internet is, ne! Dit is ‘n groot straf om daar sonder klaar te kom! π
LikeLike
Eintlik was dit n goeie ding want mens se lewe is nie veronderstel om so daarom te draai nie.
LikeLiked by 1 person
Is so waar!
LikeLiked by 1 person
Sjoe, dit moes baie frustrerend gewees het om so afgesny te wees. Ek sien so baie jong kinders wie se ouers nie die harde werk doen om hulle te straf wanneer hulle stout is nie, en as ‘n gevolg is die kinders se gedrag buite beheer. Dis mos baie makliker om die stout te ignoreer as dit aan te spreek, maar so raak die stout net erger want hulle kom dan daarmee weg.
LikeLike
Jong dis maar n gemors, as n kind vir jou dreig met regstappe moet jy weet hoe goed die ouers se voorbeeld is. Gelukkig is daar meer goeie, pragtige kinders. Dis mar altyd die enkeling wat moeilikheid veroorsaak.
LikeLike
Always the computer lets you down when the Inbox is full! But I never have time to empty it π π Have a happy weekend, Ineke.
LikeLike
This was my landline that was dead. They fixed it after my son spoke to them on Tuesday. Hope you’ll have a lovely sunny weekend too. π
LikeLike
Hehe,ons was in dieselfde bootjie…telefoon en alles af!Dis omtrent ‘n strafπππ
LikeLike
Dis maar n rowwe bootjie! Mens is magteloos om dit self op te los, mens het mense nodig om dit te herstel!
LikeLiked by 1 person
[…] In opdrag van Scrapydo. […]
LikeLike