Wordless Wednesday:New orchid


IMG_1853

Wordless Wednesday Hop

14 responses to “Wordless Wednesday:New orchid”

  1. Wondermooi foto, Ineke!

    Like

    1. Dit is beslis n pragtige blom.

      Liked by 1 person

    1. Beslis! Ek verlustig my elke dag weer in die skoonheid.

      Liked by 1 person

    1. Dit is! Dis my eie plant. Verlede jaar het dit geen blomme gehad. Hierdie keer het ek drie stingels met elkeen 5 blomme aan.

      Liked by 1 person

      1. Dis ongelooflik, baie geluk!

        Like

        1. Dankie. Die eerste keer wat die plant geblom het was dit soos n baba wat ontwikkel het. Ek het elke week fotos geneem om die stingel se ontwikkeling te volg. Moet bysê, ek het die plant van n vriendin in 2009 gekry. Dit was vreeslik verwaarloos en dit het daardie jaar twee stingels gegee.

          Liked by 1 person

          1. Al die geduldige versorging maak dit baie spesiaal.

            Like

  2. Bietjie donker din jy nie?

    Like

    1. Ek wil dit juis so hê. Dis nie oorbelig nie en wys steeds alles wat ek wil wys.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: