I had a problem with my ebook Toeka-Tokkel 2015.  The cover kept on being too small.

This afternoon I decided to use another photo. It happened at last. My cover was accepted.

voorblad a

https://www.smashwords.com/books/view/608937


21 responses to “New cover for my Afrikaans ebook”

  1. diewithasie Avatar
    diewithasie

    Dit lyk of ek heeldag daar kan sit en koffie drink. Baie mooi

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      As ek huis oppas daar voel dit soos n vakansie. Dis die lekkerste plek om te sit vroeg oggend en laat middag as dit bietjie koeler is.

      Liked by 1 person

  2. nowathome Avatar

    dit lyk pragtig!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, hul wil steeds nie my boek aanvaar om op al die verskillende apps te sit nie want daar is steeds
      ‘formatting problems to be solved”. Het net nie nou die moed en tyd om als weer te re-format nie.

      Liked by 1 person

  3. Kameel Avatar
    Kameel

    Liewe jy verstom my met jou vernuftigheid. Ek hou van die voorblad…. lekker gesellig 🙂

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      By gebrek aan ander dinge gooi ek my maar in die rekenaar se aanbiedings in en probeer hul uit. Ek het elke dag op die stoele gesit sodra dit koeler geword het toe ek huis opgepas het verlede jaar. Honde om my en katte op n veilige afstand weg van honde.

      Liked by 1 person

  4. Christina B Avatar

    Baie mooi, ek hou daarvan. Dit lyk asof ‘n mens lekker daar kan sit en koffie drink en die boek lees.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis wat ek ook gedink het. Rustig en knus onderr die prieël.

      Liked by 1 person

  5. Toortsie Avatar

    O ja! Dis ‘n wenner! Het jy heelwat belangstelling gekry vir jou boek?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie! Daar was 17 belangstellendes vorige keer. Dis nie veel nie maar dis nie die ergste nie. Dalk trek die nuwe voorblad nog n paar. (Gaan my meer oor die idee dat ek dit gedoen het en hoe dit werk. Sal 2016 sn ook in n deel sit)

      Like

  6. milliethom Avatar

    Many congratulations on getting this version of your book finished. Have you kept the same stories you have in the English version? I hope it sells really well for you. The cover photo is delightful.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, no the stories are all my life experiences in South Africa and some in NZ. They are the pieces I’ve written on my blog in 2015 on Thursdays. Glad to know the cover makes a good impression.

      Like

  7. HesterLeyNel Avatar

    Die eerste een het baie mooi uitgekom; hierdie een sal ook. Dis ‘n mooi voorblad.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Dis die grootte van die vorige foto wat nie wou pas nie. Die inhoud self het ek nog nie oor ge-“format” nie.

      Liked by 1 person

  8. Pixie Avatar

    Dis super cool!! Baie geluk!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie! Was maar n gesukkel om alles na die sin van Smashwords te maak. Nou kan mens dit koop en al die jaar se Tokkels wat ek geskryf het lees.

      Like

  9. perdebytjie Avatar

    Dit lyk pragtig,Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Die teepot wou net nie sy skinkwerk doen nie, ha ha.

      Liked by 1 person

  10. Biltong & Pot-roast Avatar

    Vertel bietjie meer oor jou boek … (Jou buiteblad lyk aanloklik, uitnodigend.)

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis nogal n storie. Ek het alles self gedoen. Ek het al my Toeka-Tokkel stukke in n eboek gebind en deur Smashwords dit gepubliseer. Eers was die formaat van skryfwerk nie heeltemaal reg om op al die verskillende leesapparate te kan lees nie. My voorblad was nie regte grootte nie en na herhaalde probeerslae het ek sommer moed opgegee.(dit was in Des 2015) Smashwords bly egter gereeld herinner dat my voorblad nie reg is nie. Het toe weer probeer(dit was gister) hul het hom weer uitgegooi. Beslut toe om n ander foto te vat wat makliker in regte grootte kan kom. Sommer met Picasa die skryfwerk gedoen. Regte grootte gesny op picmonkey en siedaar dit was dadelik reg. Daar is nog steeds probleem met van my spasie in boek self maar dit moet nou eers maar bly.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.