Susan hosts this challenge it is all about macro. Click on the link for information on how it works.
Macro Moments Challenge: Week 6
WEEK 6
Millie’s nose
Susan hosts this challenge it is all about macro. Click on the link for information on how it works.
Macro Moments Challenge: Week 6
WEEK 6
Millie’s nose
Jy moet nou ‘n mooi vol foto van die dame plaas,dat ons kan sien aan wie die oulike snoetjie behoort!Pragtig Ineke?
LikeLike
Sien uit daarna.
LikeLike
Dierbare snoetjie…nie Trompie s’n nie né,Inneke?
LikeLike
Sjoe dis ‘n besonderse foto
LikeLike
Ek voel geeerd dat ek die beroemde hond se neus kon ontmoet!
LikeLike
Dis ongelukkig nie Trompie sn nie maar wel een van sy goeie vriendinne.
LikeLike
Love Millie’s nose!
LikeLike
Thanks, something different. Glad you love it.
LikeLike
Dis ‘n pragtige makro, Ineke.
LikeLike