16 thoughts on “Snow on the hills

  1. Kry Suideiland meer sneeu as julle? My vriendin het vir my prentjiemooi fotos gestuur waar hulle in sneeu speel en groot sneeumannetjies gebou het. Sy is nou terug Sydney toe; sy sê die sneeu was ‘n belewenis.

    Like

    1. Die meer suidelike deel van Suid Eiland kry maar altyd sneeu in die winter. Hoe verder mens noord gaan hoe minder is daar moontlikheid vir sneeu. Die sneeu is meestal tot op 500 meter bo seespieël. Net maar op die hoër heuwels soos hul dit hier noem. In Upper Hutt en Wellington ook sneeu dit nie sommer nie. Ons lê te laag. Noord eiland het n deel in die middel waar daar meestal sneeu op berge is. Ook meer omdat die berge hoog is.http://www.mtruapehu.com/winter/webcams/
      Mt Ruapehu (2,797 metres), at the centre of the island – the highest peak and the only one with glaciers
      The classic volcanic cone of Mt Ngāuruhoe (2,287 metres), just north of Mt Ruapehu
      Mt Taranaki/Mt Egmont (2,518 metres), the isolated sentinel in the west, and another elegant cone.
      http://www.teara.govt.nz/en/mountains/page-2
      Dis ver van my af. Was vandag BAIE koud gewees en sneeu was lekker dik op spitse.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.