Cheri at WordPress says: For this week’s photo challenge, publish a new post with an image that means morning to you. We’re especially interested in creative and unique takes on the theme — bonus points to those who think beyond the usual sunrise photo!

For more information on the Challenge just click on the link

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/morning-2016/

MORNING

It is still winter here in New Zealand.

One freezing morning my

neighbour had ICE FLOWERS on his car.

20160730_075837

This is how the sky looked early that same morning!

Lucky for me, my car was under the car port.

20160730_104713


17 responses to “Morning: Daily Post, Photo Challenge”

  1. Morning on the Mountain – Get Lost Avatar

    […] morning – a lens in the landscape Freddy’s Photo ProjectIt used to be ViViDMornings Morning: Daily Post, Photo Challenge – I scrap 2 Morning in Jaipur/ WPC – Jaipur thru my lens !! What’s (in) the picture?Morning (Commute) […]

    Like

  2. angelswhisper2011 Avatar

    That looks sooooo cold, Trompie. We are still in Summer, but it is cold…allthough not so cold as your Winter. Warm Pawkisses to keep you warm my furriend 🙂 ❤

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Brrrr, thank you. Hope it warms up a bit today. Lovely to stay under my blanky! Licks and paws up! 🙂

      Liked by 1 person

  3. Morning – Oggend | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie Avatar

    […] het dit by Scrapydo gesien, wat dit gesien het by Cheri. Die uitdaging is om iets anders van die oggend te skryf, […]

    Like

  4. Abrie Joubert Avatar

    Dit is inderdaad baie mooi ek ken nie sulke yspatrone op motors nie

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      As dit regtig vries dan vorm dit sulke blomme op die huis se vensters ook. Dis regtig besonders

      Liked by 1 person

  5. Morning (Rose) | What's (in) the picture? Avatar

    […] Morning: Daily Post, Photo Challenge – I scrap 2 […]

    Like

  6. Weekly Photo Challenge: Morning | stenoodie Avatar

    […] morning – a lens in the landscape Freddy’s Photo ProjectIt used to be ViViDMornings Morning: Daily Post, Photo Challenge – I scrap 2 Morning in Jaipur/ WPC – Jaipur thru my lens !! What’s (in) the picture?Morning (Commute) […]

    Like

  7. rondomtaliedraai Avatar

    Lekker is jou kar darem onder dak … as jy so vroeg oppad moet gaan hoop ek dit vat darem elke keer?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, jy lees ook maar nie juis wat ek sê nie! My kar staan onder afdak en vat nog elke keer. So bly dis nie myou kar nie.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ja as mens elke oggend die ys moet afkrap en hoop dat dit vat!

        Liked by 1 person

  8. HesterLeyNel Avatar

    Goeie vertolking van die tema. Dit lyk soos blomme, në? My karretjie sal nie so ‘n winter oorleef nie; of dalk sal sy baas dit nie oorleef nie.

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, my ouers het altyd van ysblomme gepraat as die vensters so toege-ys is. Toemaar baie karre kry maar swaar in die koue. In Suid Eiland moet hul tot kettings aan wiele sit! Ek dink dis baie koud vir die baas ook. Het alles wat warm ding aangetrek vanoggend 7 uur om skooltoe te gaan.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Blegh, dis die deel van werk wat ek die meeste gehaat het – die gholfbaan wat lyk soos ‘n sneeulandskap, die ys op die teerpad, die dik warm baadjie … nu-uh, ek kan nie koue doen nie.

        Liked by 1 person

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Koue pla my nie so baie soos werklike hittegolf nie. Ek kry gou warm en sweet baie, dis nie lekker nie

          Liked by 1 person

  9. Tannie Frannie Avatar

    Jou foto’s laat my dink aan sneeuoggende in Pennsylvania, USA, en hoe my liewe skoonseun die sneeu van my dogter se motor gaan afskraap het…Wonderlike patrone wat die ys en die sneeu vorm! Dit laat my verstom staan voor die kreatiwiteit van ons Skepper.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Gelukkig sneeu dit nie sommer hier onder waar ek bly nie. Dit ryp net baie goed as dit ryp. Die patrone is regtig besonders, mens kannie glo dat geen mensehand daaraan gewerk het nie. Laat mens nietig voel so in die natuur.

      Liked by 1 person

Leave a reply to scrapydo2.wordpress.com Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.