Today was the day that the school’s students started the first of their six enrichment sessions.
They could choose one of the following workshops:
building, scrapbooking, origami, paper mache, Zumba, enviro-ness, cake decorating, stop motion,walking group, bushcraft/camping, computer programming for beginners, storytelling(with puppets), golf, baking, terrarium making.
I am doing the scrapbooking.
Here are the nine girls decorating their front cover.
(We are going to create a small album.)
What will they put inside their scrapbooks? Anything they like? 🙂
LikeLike
What a lovely photo! The girls look really absorbed in decorating those covers, and will no doubt love filling their books with interesting pictures and a variety of snippets.
LikeLike
At first, they were not very sure of what to do, but as soon as I let them do their own they loved to create their covers. They thanked me afterwards and told me that they enjoyed it.:)
LikeLike
Most kiddies love putting things into scrap books, so I’m sure they’ll love doing that as well. 🙂
LikeLike
True, they also love to cut out and decorate with stickers.
LikeLike
Dit lyk na soveel pret! Bly hulle het sulke programme vir die kinders
LikeLike
Dit verbaas my daagliks hoe vaardig die kinders is as hul sulke sessies gedoen het.
LikeLike
Stokperdjies – weg van rekenaar en selfoonskermps af – is tog so belangrik vir n wel afgeronde lewe!
LikeLike
Dis baie waar. Dit is hoekom hul die ses sessies van “enrichment” ingebring het. Hul het wel n beginner rekenaar sessie ingesit wat nie baie gewild is nie.
LikeLiked by 1 person
Ag hulle lyk so gelukkig! My mammie het ‘n gesegde gehad: “An occupied child is a happy child”.
LikeLike
Ware woorde. Eerste oomblik het hul nog getwyfel oor wat om te doen, toe hul wegtrek was daar geen keer aan nie.
LikeLiked by 1 person
Lekker dis soos weer skoolhou… *fluister* ek hoop jy kry ‘n ekstra geldjie?
LikeLike
Soort van, meer ontspanne. Dis vrywilliger werk vir skool.
LikeLiked by 1 person
Hoop jy geniet dit!
LikeLike
Ek geniet dit baie. Dis net uitputtend. Einde van die dag was ek opgebruik.
LikeLiked by 1 person
Ek is bly Dit hou mens jonk!
LikeLike
Party dae wens ek net ander mense wil aanvaar dat ek nie meer alles kan doen nie. My liggaam kan dit nie hou nie. My rug is so erg dat ek halfpad die nag wakker word en nie meer kan lê nie- alles ooreising!
LikeLiked by 1 person
Ai dan moet jy begin dink aan plan B
LikeLike
Nog nie n plan B nie!
LikeLiked by 1 person
Ai toggie Moet ek worry?
LikeLike
Ha ha, ek glo darem nie. Naweke is net n bietjie kort om uit te rus, veral as ek nog Bertus ook help. Is ook net die eerste honderd jaar wat erg is!
LikeLiked by 1 person
Hulle sê so!
LikeLiked by 1 person