https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/local/
“Home” is more than where we sleep at night. It is a place that is familiar and comforting, and it gives us a sense of belonging. Home is what and who is local — the places and people we know by heart.- says Jen H at WordPress
Tuesday morning
Awesome sunrise!
This is where my home is in Upper Hutt, New Zealand.

In the middle in the background my unit, my home
Then the one and only buddy. At home on my chair.
Trompie

I see you!

Home is where the heart is
Trompie looks very sweet. I love Schnauzers. I have 4 Miniature Schnauzers.
LikeLike
Oh wow, they are my favourite too. I usually had two but since arriving in NZ I only have Trompie.
LikeLiked by 1 person
Ai dis pragtig Ek hou van jou ‘local’
LikeLike
Dis net die regte oomblik, gelukkig het ek my selfoon gehad om dit af te neem. Dis so kort dat dit so besonders is
LikeLiked by 1 person
Trompie en die Toeka-Tokkel bende!
LikeLike
Ha ha netso. Trompie doen sy naam ook gestand.
LikeLiked by 1 person
The morning sky is beautiful.
LikeLike
It is and it is usually only for about 10-15 minutes.
LikeLike
What a gorgeous sunrise! Dear Trompie obviously loves his home very much. 🙂
LikeLike
It was just unusual, the soft pinks and dark foreground. NZ is well know for its sunrises. Ai die liewe Trompie is enig in sy honde maniere.
LikeLiked by 1 person
Mr T is nou ses jaar. My vorige honde het nie rerig baie op meubels gelê nie. Hierdie meneer is bevoorreg om so op die stoele te lê en selfs op my bed te slaap. Die ander honde het altyd in hul eie beddens en in die kombuis geslaap. Ek het ook beskermings op stoele. Trompie kry sulke giere dan krap hy die sitplek. My een stoel het toe n gaatjie in gekry en ek het almal n bedekking gegee.
LikeLike
Trompie is so kostelik!My Frankie Is ook lief daarvoor om so te lê..kop ondertoe.
LikeLike
Trompie kan saans nie wag dat ek moet kom sit nie. Hy lê dan met sy kop by my voete en sy agterbeen uitgestrek oor my bo-been. Hy staan nie op as ek opstaan nie hy bly rustig lê soos hy op die foto lê
LikeLiked by 1 person
Trompie is beslis gemaklik daar op die stoel! Ek mis my honde vreeslik, maar het besluit om nie weer een aan te skaf nie, Ek hou vreeslik baie van die sonsopkoms!!
LikeLike
Hy is beslis gemaklik, staan nie eers op as ek opstaan nie. Ek wou ook eintlik nie weer begin met n hond nie. Einde 2010 het ek net besluit om tog maar een te kry omdat ek weer op my eie begin bly het. OOrspronklik sou ek by my seun hul gebly het wat honde gehad het/nog steeds het. Dit het ongelukkig nie gewerk nie
LikeLiked by 1 person
kan dit dink!!
LikeLiked by 1 person
Aww sweet Trompie. Hoe oud is hy nou? Genis is twaalf en in daardie tydperk het niemand nog ooit my sitkamermeubels gesien nie – dis altyd bedek met hondbestande oortreksels wat ons eenkeer per week vervang. Gelukkig het ons nie matte nie (seesand en riviermodder), net teëls wat jy vinnig kan afspons. My huis en lewe is baie anders as wat ek my voorgestel het in my pre-troetdierdae.
LikeLike