On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
Baie mooi!
LikeLike
it’s beautiful… and now I have the morning sky song by george baker in my head :l)
LikeLike
Ha ha, yes, strange how something can trigger your brain to remember things. (Trompie loves these early mornings. All the fresh and new smells cats and dogs roaming around at night!)
LikeLike
Jy staan vroeg op,maar dis die beste tyd om sulke mooi foto’s te kry!
LikeLike
Is so, party dae doen ek sommer gou in my nagklere want die oomblikke gaan so vinnig verby. Hierdie is sommer van my voordeur geneem.
LikeLike
Mooi! Niks so lekker soos ‘n vars dag wat aanbreek en nog koel oggendlug (hier by ons is dit vrek warm) Is dit kragdrade of outydse telefoonpale in jou foto?
LikeLike
Niks kom by daardie vroeg oggende nie. Hier is dit gladnie baie warm nie. Steeds my warm baadjie nodig so vroeg buite. Die foto is van my voordeur geneem en dis die kragdrade en ook telefoondrade aan dieselfde paal. Hier is nog BAIE bogrondse kragpale. Dis maar ouer woonbuurte en dis die laaste ding wat hul sal verander. Daar is juis nou n klagte dat die houtpale op plekke verrot is en baaie gevaarlik is om verby te beweeg. Hul sit self waarskuwings op wat sĂȘ: don’t climb, too dangerous. Dis nou vir die kragwerkers!
Pragtige vroegoggend-kleure. Ons het nie juis hierdie skouspelagtige sonsopkoms/ongergang hier by ons nie – dit kry jy ‘n bietjie verder aan daar by Margate en omgewing.
LikeLike
Leave a Reply