Some photos on starting the day in Before School Care.
Folding paper stars, making loom bands,
making a card for dad who is in the hospital,
drawing pictures.
Some were playing on the Play-Station.
Others were using iPads to watch kids stuff.
One big happy family.
Lyk sommer gesellig daar!
LikeLike
Mens probeer maar om aandag af te lei van gebeure in omgewing. Dinsdag se erge reën het gemaak dat skool vroeg gesluit het. Dis landelike kinders en rotstortings en vloede is nie ongewoon nie.
LikeLiked by 1 person
Dis ongelooflik hoe hulle kan aanpas
LikeLike
Dis beslis waar, wens party dae ek kan ook so wees!
LikeLiked by 1 person
Ai dis lekker rustig. Gelukkig is dar darem nie baie kinders in die naskool nie.
LikeLike
Hierdie is voorskool! Naskool is ons 40 kinders
LikeLiked by 1 person
Dis baie. Is jy alleen ?
LikeLike
Gelukkig nie in naskool nie. Voorskool is dit tot 17 kinders party oggende. Voorskool is ek op my eie- groot verantwoordelikheid as daar n noodgeval is soos met aardbewing.
LikeLiked by 1 person
Klink maar angswekkend
LikeLike
Kophou, aanhou en uithou! Mens kry gelukkig krag en hulp van BO.
LikeLiked by 1 person
God Bless You!
LikeLike
Thank you we need it!
LikeLike
Lyk of alles nou weer rustig is? Nie vergete nie, let wel.
LikeLike
Nie regtig rustig nie. Dis wonderlik hoe kinders gou “vergeet” van skrik. Hul is baie meer aanpasbaar as volwassenes. Ons het vandag n heerlike sonskyn dag gehad en kinders kon lekker buite speel.
LikeLiked by 1 person
Hope everyone was safe, where you are x
LikeLike
Yes, we are lucky to be safe! Thanks for your concern.
LikeLiked by 1 person