2016 Waar lees jy lekker? Scarpydo se keuse


Toortsie het nou n heerlike leer-mekaar-ken begin.

2016 Waar lees jy lekker? Toortsie se keuse

Hierdie is ‘n blogspeletjie wat ten doel het om ons blogs, verkieslike Afrikaanse blogs, ‘n bietjie blootstelling te gee.

Hoe dit werk:

  1. Dis totaal vrywillig. Jy hoef net deel te neem as jy regtig wil.
  2. Dit sal baie lekker wees as jy deelneem.
  3. Word jy benoem? Hartlik geluk! Dit beteken iemand lees graag by jou!
  4. Noem jou bloginskrywing: 2016 Waar lees jy lekker? (jou naam) se keuse.
  5. Bedank die persoon wat jou benoem het en tag die bloginskrywing waarin jy benoem is.
  6.  Herhaal die eerste sin in hierdie bloginskrywing, asook die reëls, sodat die volgende persoon ook weet waaroor dit gaan. 7.
  7.  Benoem 3 tot 5 bloggers/blogs waar jy graag lees en sê ook hoekom jy graag daar lees. Onthou om elkeen op dieselfde manier te tag. Kliek op ‘n bloginskrywing, kleur URL in …
  8. Jy mag iemand benoem wat alreeds benoem is, maar veral nuwe name is ook altyd welkom

Ek lees gereeld by die volgende ouens.

Net Ek , sy het die mooiste gedigte en verse wat sy gereeld bekendstel. n Alleen mens met diepe gevoelens.

https://neteknogsteeds.wordpress.com/2016/11/18/om-hier-rond-te-hang/

Kameel is my beste leesplek. Sy inspireer my lekens weer om tog steeds aan te hou.

(ek kry nie haar skakel nie, dit bly sê dis nie meer beskikbaar nie!)

de Wets Wild Hier sien en lees mens van al die wilde diere, dan is daar nog die mooiste fotos ook by. Alhoewel hul in Engels skryf gesels ons in Afrikaans in die kommentaar omdat hul regte Afrikaners is.

Hamerkop

Dit is my drie bestes wat ek gereeld lees. Daar is nog n paar meer maar dit kan wag tot n volgende keer.

Lees gerus wat die drie blog vertel. n Nuwe wêreld gaan oop as mens daar lees.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

18 thoughts on “2016 Waar lees jy lekker? Scarpydo se keuse”

  1. Ag dankie Scrapy lees noueers ek is benoem. Ek het heel agter geraak met my leeswerk want ewe skielik het ons so ‘n sosiale lewe en ek sukkel om by te hou met alles. Sit al klaar weer hier aangetrek vir vanoggend se kersete by die kerk. Mooi dag vir jou!!!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s