A day in Trompie’s life!


After the earthquake and then the stormy weather with floods we had a dry day. We (Trompie and I) walked up the hill. On our way up, we found some baby birds on the pavement. Blown out of their nests into the wetness without their parents they could not survive.

20161118_094801

Trompie had a sniff at it.

20161118_094818

This morning we visited Trompie’s cousins Molly and Luigi.

img_8042

 We also met Lilly one of Trompie’s girlfriends on our late afternoon walk.

20161120_184150-001

Advertisement

14 responses to “A day in Trompie’s life!”

  1. Kameel Avatar
    Kameel

    Ag toggie Trompie se “girlfriend” is net so sweet!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy is n regte Flerrie! Arme Trompie moet net bont staan in haar geselskap!

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Ag so aardbewing is ook sleg vir baie diere en die natuur

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Is so. Dink net hoe hard het hul gebroei om die eiertjies uit te broei. Kossies aangedra en dan in een oogwink is die nes leeg en die klein voëltjies kan nie oorleef nie! Nou moet daar weer van vooraf gebroei word.

      Liked by 1 person

  3. HesterLeyNel Avatar

    Trompie is so gehoorsaam. Genis, die bedorwe brok, wil nou elke dag gaan swem, maar hy weier om strand toe te loop. Karen moet hom dra, of ons moet ry. Hy raak seker maar oud en gedaan (12 jaar oud). Volgende jaar verhuis ons tot reg op die strandfront, dan sal ek maar vir hom ‘n waentjie koop waarin ek hom kan trek.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Trompie kan ook maar met tye so steeks soos n donkie wees. As daar klappers geskiet word verseg hy om n voet buite te sit. Hy steek net viervoet vas. Help nie om hom te dra nie hy hol dadelik huistoe en kruip weg. Ek kan die prentjie sien met Genis in se eie karretjie en jy as bestuurder. Hy sal dit sekerlik geniet. Die sand werk seker te erg op sy kort beentjies om daarop of daardeur te loop.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Ja maar jy weet, die klank van klappers klink vir ‘n hond duisend keer erger as vir ‘n mens. Dit moet vreeslik wees. Genis hou daarvan om op die strand rond te snuffel en hy is ook nie meer bang vir die geluid van die branders nie; hy wil net nie trappies klim of teen hoogtes uitloop nie en ons woon hier heel bo op die koppie, so klim moet jy klim.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dit is so. Hier is dit ek wat nie die trappies almal gelyk kan op en afklim nie, Trompie moet halfpad vir my wag om by te kom en te rus.

          Liked by 1 person

  4. travel460 Avatar

    Jou foto-storie is op ñ spesiale manier geskryf.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie vir die kompliment!

      Like

  5. perdebytjie Avatar

    Ai die arme voëltjie!Ek hoop jy is oor die aardbewingskok.Lilly is sowaar die mooiste noointjie vir Trompie!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Voel ook jammer vir die voëltjies wat so hard werk om hul kleintjies groot te maak en dan met een blaas is hul net nie meer daar nie!. Daar is nog maar trillings wat verby kom en hul bly nog n groot bewing verwag. Lilly is n regte vroetekous, sy bly Trompie opgewonde maak, ha ha. Bly maar in die vrouens se bloed om manne op te wen.

      Liked by 1 person

      1. perdebytjie Avatar

        Dis seker baie angswekkend.Is julle ook op ‘n gevaarlike plek?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Die kraaklyn loop deur Wellington en op oomblik beweeg die breuk noord na ons kant toe dis hoekom ons dit so sterk gevoel het hierdie keer. Gladnie n lekker gevoel nie want mens kan niks doen om jouself te beskerm as dit regtig by jou gebeur. Daar is gelukkig net twee persone wat dood is. Een was n 64 jarige man wat n hartaanval gekry het sy 90 jarige moeder het dit oorleef. Ander was n vrou maar kan nie op oomblik meer onthou hoe sy dood is nie. Skade aan blyplekke is egter onherstelbaar.

          Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: