Silent Sunday: Trompie


img_2031

14 responses to “Silent Sunday: Trompie”

  1. Wonder waaraan hy dink!!?

    Like

    1. Ja, daardie brein van hom werk oortyd om weer sy voet, wat seer is, verder te lek.

      Liked by 1 person

  2. Hehehehe so klein aspatat!

    Like

    1. Indeed, my one and only at the moment and he knows it.

      Like

  3. Ag jinne,ek kan hom opvreet!Dit lyk of hy heeltemal in sy eie gedagtes is…stil.

    Like

    1. Ja jong, hy het n seer voet en was besig om dit te lek toe ek sy aandag aftrek om op te hou met lekkery. Beslis besig om te oorweeg wat die volgende stap gaan wees.

      Liked by 1 person

      1. Daardie bruin sielvolle ogies lyk soos nat lukwartpitte!

        Like

        1. Ha ha, Dirkie van “Woorde” het eendag ook gepraat van sy dadelpit-oë.

          Liked by 1 person

  4. have a super furst advent sunday :o)

    Like

    1. Thanks, Easy you too! Don’t do too much my friend.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: