Dankie’ weer was die naweek baie sleg. Baie sterk wind en reën gehad. Vandag is darem bietjie opgeklaar maar die wind waai nog maar erg. Die naweek het n vissersboot op sandbank omgeslaan en 7 van elf het verdrink. Tragies. VAKANSIE : 15 DESEMBER.
Baie bly jy hou daarvan. Ek is besig om bietjie te verander aan my manier van fotos neem. Ek lees n baie interessante boek van n bekende fotograaf waarin hy heeltemaal n ander “vision” gee om af te neem.
Mens is nooit te oud om te leer nie. Hy beplan sy raampie deur dinge wat nie nodig is nie uit te sny van die begin af. Outomaties gaan mens dan nader of verder weg of draai die kamera in n ander hoek!