Vision: Fish fillet


Light, lines, colour, texture, shades

img_2046

img_2045

I am reading a book

Within the Frame: The Journey of Photographic Vision by David duChemin

David says:

“Vision- the more we engage the world, the clearer our vision becomes…

(The).. discipline of cramming your vision into a frame and make it fit. “

13 responses to “Vision: Fish fillet”

  1. Wie sou nou kon dink dat ‘n vis so mooi van binne kan lyk. Sal van nouaf met ‘n ander oog na ‘n vis kyk 🙂

    Like

    1. Ha ha, wys jou wat n vis moot aan mens kan doen! 🙂

      Like

  2. Wow Ineke,dis nou besonders!

    Like

    1. Sê ek ook. Toe ek die lyne, kleure sien trek dit dadelik my oog dieper in.

      Liked by 1 person

  3. What an unusual subject. Well done.

    Like

    1. It was just the way it popped up/open in my head! I had to take the photos.

      Like

  4. Sjoe, dis eintlik verskriklik mooi as jy dit so bekyk.

    Like

    1. Dit is, dit hang ook af hoe die lig daarop val. Ek dink ook dat die tekstuur en diepte mooi uitkom.

      Liked by 1 person

  5. So kan mens met ‘n ander oog na jou kos kyk

    Like

    1. Die ding is dit gaan nie oor die kos nie dit gaan oor die “vision” om dit raak te sien as iets besonders.

      Liked by 1 person

  6. Briljant!! Ek hou baie hiervan!

    Like

    1. Baie dankie, Dis weer heeltemaal n ander hoek om die prentjie te sien.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: