Relax: The Daily Post: Photo Challenge


Relax

This week, share a photo that relaxes you says HAKAN B at

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/relax/

img_1885

Relaxing in a bit of sunshine after an extra cold week in early spring.

img_1886


15 responses to “Relax: The Daily Post: Photo Challenge”

  1. Abrie Joubert Avatar

    Honde en katte is professionele relaxers en anders as ons tob hulle nie oor hulle probleme wanneer hulle gaan lê nie

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, dink net as ons so was! Ons sal nie eers n plek hê om te ontspan nie want die ou langs my lê op my plek. Weet jy, dis beslis ontspannend om net na die honde en katte te kyk hoe hul ontspan, tyd is net altyd die probleem by mense.

      Like

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Gee hom ‘n drukkie van my

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sal so maak. Hy hou baie van drukkies.

      Liked by 1 person

  3. Relax: Trees | What's (in) the picture? Avatar

    […] Relax: The Photo Challenge – I scrap 2 […]

    Like

  4. Hier "blok" Elanè Avatar
    Hier “blok” Elanè

    Auwh… ek probeer ook om my “relax te wys” – hopelik doen ek dit reg.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Probeer is die beste geweer. Sien uit na joune!

      Liked by 1 person

      1. Hier "blok" Elanè Avatar
        Hier “blok” Elanè

        Wel lyk of ek iets reggedoen het…. Trompie bly vir my ‘n fees op jou BLOG!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dankie. Het juis vandag sy hare geskeer. Nou lyk hy ten minste weer soos n Schnauzer en nie net n wol bol nie.

          Liked by 1 person

  5. HesterLeyNel Avatar

    Ou Trompie se hele gesig sê hoe ontspanne hy is. Hy dra darem sy eie jas saam, so die winter is seker nie te erg vir hom nie, hoewel ‘n warm sonkolletjie aanbeveel kan word.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hy kry vreeslik gou warm in die son. Hy sal so 5 minute lê dan gaan hy binnetoe. Dis nog nie behoorlik warm nie en hy kan klaar nie die namiddag son verdra nie. Moet gereeld eers afkoel in die skaduweess as ons loop.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Sies tog, dan het hy regtig ‘n warm jas. Genis se hare is nou kort afgeskeer en hy gaan soggens swem, maar die res van die dag bly hy binne, want ons is bang vir sonbrand.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Gelukkig het Trompie n donker(swart) vel om neus oë en sy voetsole is ook swart. Hy is nie pienk soos baie honde nie.

          Liked by 1 person

          1. HesterLeyNel Avatar

            Genis is so pienk op sy pens. Ons sê altyd hy dra pienk pajamas. As hy warm kry of siek voel, raak die velletjie al hou pienker. Die son piets hom lelik as hy op sy rug lê daar buite.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ek weet daardie pienk velle kry maklik velkanker as mens nie daarna kyk nie. Ons melkbokke het partykeer pienk velle gehad en die son het hul goed seer gemaak.

              Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.