13 thoughts on “School Stories: Christmas (2)

  1. Ag dis kosbaar. My dogter wat naskool doen het soveel bokse sjokolade gekry, maar het alles weggegee sodat die versoeking nie te groot raak om op sjokolade vet te raak die vakansie nie 🙂

    Like

    1. Die dogtertjie is regtig n dierbare kleinding. Sy het n sussie wat nou twee is, dra n bril en n gehoor apparaatjie. Die twee is te kostelik om te sien in die middag wanneer die twee mekaar sien as ousus gehaal word. Die ma is ook een wat met haar kinders gesels en uitvra. Daar is nog n derde enetjie oppad in April. Ek gee ook maar die meeste van soetgoed weg as geskenke vir ander.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.