Hiermee wil ek almal n mooi en vreugdevolle feestyd toewens. Mag jul elke oomblik met jul geliefdes geniet.
Baie dankie aan al die vriende in die blogossfeer vir die lekker gesels en kuiers oor en weer die afgelope jaar. Ons het heerlik ge-TOEKA TOKKEL
https://scrapydo2.wordpress.com/category/toeka-tokkel/
Sonder julle is die lewe maar baie saai en vaal.
Mag die nuwe jaar vir n ieder en n elk vol vreugde wees.
13 responses to “Afrikaanse Tokkels: Laaste vir 2016”
mooiste mooi, veral toe hy dit gesing het!!
LikeLike
Ja, ek het hom dit in lewende lywe hoor sing
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die mooi wense!! Hoop jy het ook ‘n wonderlike tydjie gehad!
LikeLike
Steeds besig met house sitting sonder TV, internet en radio. Is darem na 8ste weer tuis. Het twee weke geboer!
LikeLiked by 1 person
Lekker!!
LikeLiked by 1 person
Spesiaal vir jou 🙂
https://toortsie.com/2016/12/24/dis-kersfees/
LikeLike
Thank you, Trompie and Ineke. Warm Christmaswishes and a Wonderful 2017 to you too and thank you for your furriendship on the blog 🙂 Pawkisses for a wonderful time 🙂 ❤
LikeLike
Thanks Binky lots of love.
LikeLiked by 1 person
Dankie. Dieselfde vir jou
LikeLiked by 1 person
Fascinating voice for a beautiful song!
Happy Christmas , my dear!
LikeLike
He was a great South African singer. Thanks for you wishes.:)
LikeLike
Baie dankie vir jou wense. En mag jy en jou mense ook ñ vreugdevolle kersseisoen beleef. Die musiek laat my terug verlang na ons jong tyd. “Many moons ago.”
LikeLike
My ook baie vêr teruggevat na tyd toe ons in laerskool die tablo opgevoer het elke einde van die jaar.
LikeLiked by 1 person