Ambience has the power to uplift your mood. What have you photographed with exceptional ambience? says Jeff at
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/ambience/
I had the oppertunity to house sit for two weeks up in the hills on a farm. Most of the time the weather was not good to e outside but one evening was clear and beautiful.
I took these photos because the atmosphere and evening was just a pefect moment.
Lyk sommer baie rustig daar!
LikeLiked by 1 person
Net vêr genoeg om nie met iemand in aanraking te kom en tog naby genoeg as daar nood is. Een van die dames wat so entjie weg bly het my vir n regte Engelse teedrink genooi een middag. Dit was n belewenis. Haar man is ook n kranige fotograaf en hul is beide hondeliefhebbers so, jy moet weet ons kon nie ophou kuier nie.
LikeLiked by 1 person
Dit klink omtrent na ‘n fees!!!
LikeLiked by 1 person
I love the environment and you look purrfect in it, Trompie *paws up* Pawkisses for a wonderful day 🙂 ❤
LikeLike
It was purrfect even Puma the kitty loved me. I had lots of sheep poo to eat every day. Mum did not like it but at the end she just let me go and left me picking out the best once. Mum still wants to put some nice photos on to share with all the world!. Extra licks to you and high paws too.
LikeLiked by 1 person
Sheep poo…MOL…I think you become a veggie, Trompie 😀 Pawkiss 🙂 ❤
LikeLike
It tastes so good especialy the more fresh ones. Ha ha I know this isn’t in your line of eating.:)
LikeLiked by 1 person
Looks warm and cozy.
janet
LikeLike
Lucky it was just perfect outside.
LikeLike
Lyk afgesonder… was jy nie bang nie?
Sal jou e-pos nog antwoord.
LikeLike
Was heerlik so weg van alles. Gladnie bang gewees dis nie Afrika nie. Hier los hul nog alles oop sonder voorvalle. Ek moes wel die grenshek sluit as ek uitgaan want daar was inbrake in die omgewing. Het juis gewonder of jy my e-pos gekry het. Worry daaroor!
LikeLiked by 1 person
Ek sal nog … op die oomblik bietjie bedrywig
LikeLiked by 1 person
Baie mooi; die beligting maak dit baie besonders.
LikeLike
Dankie, dit was juis die aand na Kersfees wat ek fotos geneem het. My ou onstabiele hand het die fotos bietjie laat beweeg(eintlik het ek die beweging gedoen, ha ha!) Driepoot sou dit mooi stil gehou het. Hoe bly die nuwe blyplek, nader aan strand?
LikeLiked by 1 person
Ons trek die 20ste in en hierdie kant is ‘n deurmekaarspul van bokse – daardie kant is ‘n deurmekaarspul van krane wat nog nie gekonnekteer is nie, verfblikke wat rondstaan … nou ja, dis mos deel van die pret. Ek hoop ek gaan internet hê in die weke na die die Groot Trek.
LikeLike
Ho ho, lekker tyd wat voorlê! OP die einde gaan dit die moeitewerd wees.
LikeLiked by 1 person
Nuwe huise en nuwe babas – albei krap jou lewe om op ‘n heerlike manier. Hoe gaan dit met jou kleinding (ek dink nie ek het al haar naam gehoor nie)?
LikeLike
Nounet juis n “up date” gedoen in nuwe pos. Naam is Beatrix(Potter die skryfster)
LikeLiked by 1 person
Baie mooi – ek sal gaan kyk vir die post
LikeLike
Dis ‘n baie mooi plaashuis en was seker wonderlik om daar in die stilte te wees 🙂
LikeLike
Ai dit was heerlik. Sonder enige sorge en net die natuur rondom my. Ek het baie skryfwerk kon doen. Ek is besig met my memoirs.
LikeLike
Blue hour is my favourite time of the day for taking pictures.That’s a lovely house to housesit 🙂
LikeLiked by 1 person
I should have used a tripod to take these photos. The movement makes it a bit spooky. As you can see it wasn’t dark yet although it was already nearly 9.30 pm. Now I’ve learned something more, blue hour is a good description for that time of night.
LikeLike
I agree with Paula! Well said.:-)
LikeLiked by 1 person