Baby Talk: Surprise visit


Guess who came to visit me yesterday?

img_2484

Beatrix

two weeks and three days.

img_2485

Happy and proud Mummy.

img_2487

Photos from a week earlier!

Parents were dog tired!

I took over from Daddy

At the end, the best place was still on daddies chest!

 

29 responses to “Baby Talk: Surprise visit”

  1. Ag sy is pragtig!! Wat ‘n voorreg om naby hulle te wees!!!

    Like

    1. Ja, ek is so dankbaar dat ek die geleentheied het om har te kan sien groei. Ek gaan nie elke dag nie want ouers moet maar eers regtig hul voete vind met al die dinge.

      Like

  2. Not an easy time for new parents but wonderful for Grandma 🙂 🙂

    Like

  3. Die Tannie van die hoekhuis sit en kweel ..oe en aa en ag moederkie tog ! Tannie wou eintlik vir jou vertel, jy is so gelukkig jou Ouma-lief kan kwilt en Scrapbook, jy gaan soveel kosbaarhede eendag hê om na te kyk!” en ” Ouma, mag jy elke oomblik geniet en aan die Mamma en Pappa mens vryf lekker winde uit as jy liedjie saamsing en ritmies klopvryf ..o ek het ‘n perd ‘n blinkvosperd…!!! “

    Like

    1. Ha ha, nou lag ek darem te lekker. Weet jy, om die waarheid te sê toe ek Bea vat begin ek “Slapikannienie ons vee’s in die kraal” …. en daar vergeet ek toe die woorde en maak sommer my eie storie oor die wolf wat ons gaan wegjaag. My seun lag toe te lekker vir die woorde. Beste van alles is dat Beatjie sommer dadelik rustiger geraak het toe ek so wieg en sing. Het ook aanbeveel om sagte musiek te speel. Wraggies dit werk toe volgens hulle. Wat weet n ouma tog van sulke dinge he he!

      Liked by 1 person

  4. O, how sweet 😀 Congratulations on your beautiful Grandchild, Ineke. She is gorgeous ❤ That must be wonderful to have a little baby in the house, Trompie. I'm sure you are watching over her when she is around…*mumbles: and don't see her as an introoder like I would..MOL* Extra Double Pawkisses for the occasion 🙂 ❤

    Like

    1. Thank you so much! I still walk on clouds. Trompie doesn’t trust the little girly much but he goes and sniffs at her and just steps back and watches the strange person. He’ll get used to her. Thanks for extra pawkisses. 🙂

      Liked by 1 person

  5. Auwh, this is so beautiful – enjoy your precious little grandchild. God is good all the time!!

    Like

    1. Thank you so much Elane- I am so proud of this little girly.

      Liked by 1 person

  6. So tender the baby……and so tired the Mummy!

    Like

    1. Yes, the baby also knows Mummy is tired!

      Like

  7. Ag dis nou oulik… Hulle gaan nou goed van jou gebruik maak.

    Like

    1. Dankie, sal maar sien hoe dinge gebeur. Stella het hele jaar kraamverlof!

      Liked by 1 person

        1. Geldelik nie te goed nie maar dit help baie.

          Liked by 1 person

          1. Ja die saak het twee kante

            Liked by 1 person

  8. Cute, but oh how I remember those dog tired days! Even after all this time.

    Like

    1. Ha ha, you are telling me! After my half hour, it felt as if I needed a break.We will never forget those hours and times.

      Like

  9. Geniet haar! Die beste van oumaskap, as hulle veeleisend raak, kan jy hulle net so oorhandig aan die ouers.

    Like

    1. Ek geniet haar al klaar! Daardie uitdrkkings op gesiggie as sy sekere dinge doen en sien is uniek!

      Like

  10. Mooie kind! Sy was die nege maande wag werd!

    Like

    1. Sy is n klein patroontjie. So nuwe lewe is darem maar wonderlik.

      Like

      1. Ek het die wonder daarvan eintlik eers met my eerste kleinkind besef.

        Like

        1. Hierdie seun wat nou pa is was vir my man n laat-laatlam. Hy het gedurig gesê hy het nie besef hoe wonderlik dit is om n kind so te ervaar nie. Sy ouer twee kinders is maar so in die loop van die omstandighede gebore as jy verstaan wat ek bedoel. Jonk en voortvarend en die mooie gaan net verby.

          Liked by 1 person

  11. Haha, like I said – new homes and new babies; they have something in common. She is beautiful.

    Like

    1. Ha ha, I agree, glad I’m only the grandmother at this stage! Sy begin nou mensie lyk.

      Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: