Guess who came to visit me yesterday?
Beatrix
two weeks and three days.
Happy and proud Mummy.
Photos from a week earlier!
Parents were dog tired!
I took over from Daddy
At the end, the best place was still on daddies chest!
Guess who came to visit me yesterday?
Beatrix
two weeks and three days.
Happy and proud Mummy.
Photos from a week earlier!
Parents were dog tired!
I took over from Daddy
At the end, the best place was still on daddies chest!
Ag sy is pragtig!! Wat ‘n voorreg om naby hulle te wees!!!
LikeLike
Ja, ek is so dankbaar dat ek die geleentheied het om har te kan sien groei. Ek gaan nie elke dag nie want ouers moet maar eers regtig hul voete vind met al die dinge.
LikeLike
Not an easy time for new parents but wonderful for Grandma 🙂 🙂
LikeLike
Die Tannie van die hoekhuis sit en kweel ..oe en aa en ag moederkie tog ! Tannie wou eintlik vir jou vertel, jy is so gelukkig jou Ouma-lief kan kwilt en Scrapbook, jy gaan soveel kosbaarhede eendag hê om na te kyk!” en ” Ouma, mag jy elke oomblik geniet en aan die Mamma en Pappa mens vryf lekker winde uit as jy liedjie saamsing en ritmies klopvryf ..o ek het ‘n perd ‘n blinkvosperd…!!! “
LikeLike
Ha ha, nou lag ek darem te lekker. Weet jy, om die waarheid te sê toe ek Bea vat begin ek “Slapikannienie ons vee’s in die kraal” …. en daar vergeet ek toe die woorde en maak sommer my eie storie oor die wolf wat ons gaan wegjaag. My seun lag toe te lekker vir die woorde. Beste van alles is dat Beatjie sommer dadelik rustiger geraak het toe ek so wieg en sing. Het ook aanbeveel om sagte musiek te speel. Wraggies dit werk toe volgens hulle. Wat weet n ouma tog van sulke dinge he he!
O, how sweet 😀 Congratulations on your beautiful Grandchild, Ineke. She is gorgeous ❤ That must be wonderful to have a little baby in the house, Trompie. I'm sure you are watching over her when she is around…*mumbles: and don't see her as an introoder like I would..MOL* Extra Double Pawkisses for the occasion 🙂 ❤
LikeLike
Auwh, this is so beautiful – enjoy your precious little grandchild. God is good all the time!!
LikeLike
Wat n engeltjie!
LikeLike
So tender the baby……and so tired the Mummy!
LikeLike
Yes, the baby also knows Mummy is tired!
LikeLike
Ag dis nou oulik… Hulle gaan nou goed van jou gebruik maak.
LikeLike
Sjoe dit baie lekker
LikeLike
Cute, but oh how I remember those dog tired days! Even after all this time.
LikeLike
Ha ha, you are telling me! After my half hour, it felt as if I needed a break.We will never forget those hours and times.
LikeLike
Geniet haar! Die beste van oumaskap, as hulle veeleisend raak, kan jy hulle net so oorhandig aan die ouers.
LikeLike
Ek geniet haar al klaar! Daardie uitdrkkings op gesiggie as sy sekere dinge doen en sien is uniek!
LikeLike
Mooie kind! Sy was die nege maande wag werd!
LikeLike
Sy is n klein patroontjie. So nuwe lewe is darem maar wonderlik.
LikeLike
Ek het die wonder daarvan eintlik eers met my eerste kleinkind besef.
LikeLike
Hierdie seun wat nou pa is was vir my man n laat-laatlam. Hy het gedurig gesê hy het nie besef hoe wonderlik dit is om n kind so te ervaar nie. Sy ouer twee kinders is maar so in die loop van die omstandighede gebore as jy verstaan wat ek bedoel. Jonk en voortvarend en die mooie gaan net verby.
Haha, like I said – new homes and new babies; they have something in common. She is beautiful.
LikeLike