Two tiny frogs


I mentioned in my previous post about the frogs I had to feed while house sitting high up in the hills near Upper Hutt New Zealand.

Here are more photos. They were so tiny when I took these photos at my arrival. After the two weeks feeding them flies they were twice the size.

img_2128

img_2126

 

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

37 thoughts on “Two tiny frogs”

    1. Ha ha, ergste toe die weer so koud en onplesierig was, was daar geen vlieë of enige insekte om te vang nie. Hul moes toe tusenin op dieët gaan vir n dag voordat die vlieë weer opgedaag het. Was ook n hele dag se werk om vlieë te vang. Vlieë hier sit nie sommer nie. Hul vlieg en vlieg en vlieg. Ek het bietjie suiker by die wasbak gesit en hul een een moes vang. Dan is daar nog die kere wat ek hul mis ook, veral as ek vroeg oggend begin is my mik uit gewees.

      Liked by 1 person

        1. Ha ha! Trompie kyk my aan of ek mal is so lag ek nou as ek aan die ding dink. Man jy vat n plastiesie houertjie(deursigtig natuurlik sodat jy kan sien of die vlieg in is of nie!) Sodra vlieg lekker sit en suig aan n suikerkorrel sit jy vinnig die houertjie oor hom. Dan het jy n stewige stuk papier, skuif dit onderin sodat opening toe is. Dan versigtig na die tenk waar daar n ander houertjie oor die opening is. Skuif versigtig leë een weg met die papier sodat padda nie uitspring nie. Sodra die ander houer met vlieg oor opening is trek jy versigtig die papier uit. Siedaar en mnr/mev vlieg is reg vir padda se ontbyt. So vang ek stelselmatig vlieg per vlieg want hul hou nie daarvan om op suiker te versamel nie. Net een-een

          Liked by 1 person

          1. ‘n Vriendin vertel van hulle verkleurmannetjie wat hulle na sie hondepoef geneem het en die toe self die vlieë gevang het. ‘n Padda is egter nog moeliker want dit kan weghop!

            Like

  1. Hulle is te dierbaar. Dit lyk asof die outjie op die tweede foto groot geskrik het toe jy die foto geneem het. Ons het baie paddatjies onder in ons dam en my dogter kruip taks en tydig op haar knieë rond om hulle af te neem.

    Liked by 1 person

    1. Wou jou nog vertel: party van hierdie paddatjies het ‘n gifstof op hulle vel. My kat het aan een gelek en haar mond het so opgeswel dat sy vir twee dae nie kon eet nie. Dit wat sy wel ingekry het, het sy net so vinnig uitgebring ook. Gelukkig bly Dr Veearts net hier om die draai – ons was redelik benoud.

      Like

      1. Ek het al gehoor daarvan.Ek is bly dat die kat dit darem oorleef het. Moes maarg vir die kat gewees het omso sleg te voel. Dis hoekom honde ook nie lief daarvoor is om paddas aan te vat nie. Dis ook maar om hulself te beskerm. Kan jy onthou dat daar altyd ook gesê is dat mens vratjies kry as jy hul optel?

        Liked by 1 person

      1. Nou die vlieë – was dit lewendig. Moes jy dit vang of koop / broei ‘n mens deesdae vlieë? Hier by ons vreet hulle natuurlik die muskietlarwes en muskiete self – dis hoekom ons die koorsang so gedweë verdra. Ook klein slakkies en ander goggatjies. Hulle vrek oor rysmiere.

        Like

        1. Lewendige vlieë wat nie wil sit dat ek hul kan vang nie. Die ergste was dat met die koue dae tussenin moes paddas maar hul maagrieme intrek. Lees bo by Tannie Franna hoe ek die vlieë gevang het. Dit was n hele ekspedisie om dit te doen. Ja en dan as ek die water van die paddavissies skoonmaak moes ek mooi kyk dat die stouters nie uitspring nie.

          Liked by 1 person

  2. Ek het baie vinnig opgegee. Die paddakoor hier buite ons nuwe huis, hulle het kennis gekry. Amptelik maak ons nou oorlog. So nee, die padda storie sal nie vir my werk nie. Gelukkig het my drie meisiekinders nooit daardie spesifieke roete gevolg en paddatjies huis toe gebring nie.

    Like

      1. As I child I used to catch frogs and take them to places where there were lots of insects. I used to love observing them catching their prey. There is something noble in the efficiency and grace of the way they hunt and I always thought they are some of the most beautiful creatures in creation. I am a nature addict 🙂

        Like

        1. This was an interesting adventure to me. The smallest one had climbed out of his tadpole skin two days before I had to look after them. The children here are used to catch their own tadpoles, feed them till they are frogs. Then the move to the child’s bedroom where it starts drive the mother of the house crasy because it keeps on croaking.

          Liked by 1 person

                1. Dis egter die beste manier om van jongs af kinders die geleentheid te gee om sulke dinge te doen, Die skool waar ek is het die interessantste projekte wat hul met die kinders doen. Daar is bv hierdie tyd van die jaar die Monarch skoenlapper wat begin uitkom. Daar word spesiale plante gekoop wat eiers op het. Die wurm eet die plante kaal en verander dan in hul papies ens. Dit word bv ook in die skooltuin gedoen. Die kinders hou dit dop en kom vertel elke oggend hoeveel het uitgekom en hoeveel het in papies verander. Hoera vir onderwysers en skole wat sulke kanse aan kinders gee.

                  Liked by 1 person

                    1. Dis baie waar, hul is rerig naby aan die natuur. Dis vir my heerlik as die kinders so belangstel in hul omgewing. As daar bv iets nuuts te sien is sal die outjies my kom vertel daarvan en dan gaan ons eers kyk hoe dit lyk. Selfs erdwurms wat uitkom as dit baie nat is amuseer die kinders.

                      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s