House Sitting(3): Last animals


There were many birds around.

As soon as it got light(not sunrise yet) Tui’s sang their songs.(5 am)

Tui’s also ended the day just after dark.(9.30 pm)

There was also a flock of sheep that we had to keep an eye on.

They were in a paddock not far from the house.

From the bedroom, we could see them grazing.

One day we had very heavy rain pouring down.

The movement of the running water amused Trompie.

20161223_143030

My last one on this house sitting is going to be about Trompie inspecting everything every morning and evening.

Also the beauty of the landscape and place.

15 responses to “House Sitting(3): Last animals”

  1. Trompie het dit beslis geniet!

    Like

  2. Dit sou darem moeiliker in die winder wees as jy die skape ook moes voer

    Like

    1. Hier is hul nie juis voerderig nie. Dis ook winterreën hier so die veld is meestal groen. Dis nou einde van somer dat dit droog word en diere moet soms bietjie bygevoer word.

      Liked by 1 person

  3. I’m in love with Trompie – elke keer as jy Trompie tussen goed sit is die res van die blog verlore vir die uwe…

    Like

    1. Ja die ou kêrel is so sjarmant dat mens kan hom net nie miskyk nie. Selfs as ek met hom loop dink almal hy is baie oulik. Hy is ewe goedgesind teenoor almal net kinders is nie in sy lyn van vertrou nie.

      Liked by 1 person

      1. Slim “Trompie” want kinders wil altyd raak daar waar dit nie jeuk nie.

        Like

        1. Presies en hul moet altyd met n geskree en gehardloop op hom afstorm. Dit maak hom heeltemaal benoud. Hy loop sommer sulke wye draaie om kinders. Soms weier hy selfs om verby hul te loop dan moet ons aan die anderkant van die straat loop.

          Liked by 1 person

          1. Lag ek nou, dit is presies hoe my Ben die Scottish Terrier is.

            Like

            1. Dis maar die kinders se optrede wat hul benoud maak. Kostelik ook om honde se reaksies te sien op verskillende mense ook. Mens kan n goeie idee kry van watter geaardheid die mens of selfs ander honde het.

              Liked by 1 person

  4. ‘Knus’ – what a lovely word!

    Like

    1. Yes it really describes cosy well when you use “knus en warm”

      Liked by 1 person

  5. Lekker knus in die reen.

    Like

    1. Ja, beslis ek het selfs n vuur in die kaggel gehad so onplesierig was dit buite.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: