Afrikaanse Tokkel:Net vir Toorts


Nou het ek darem n pragtige prentjie in my kop van Toortsie met haar plakkies aan!

Die beesmissies peul tussen haar tone.

Spatsels missies tot hoog teen haar bene op.

Gaan loer hier wat sy aangevang het:

Koei roll call

Hier in NZ was die eerste woorde aan my toe ek gaan kyk het hoe die plaas lyk

waar ek moes “boer” vir twee weke.

“Bring your gumboots. You’ll need them.”

Nou ja, my antwoord daarop was:

“I don’t own gumboots!”

Geen probleem, hier is genoeg.

Daar sal n paar wees wat jou pas.

Bygesê:

Ek was party dae dankbaar dat n paar my gepas het.

Party dae was dit net water, modder en natwees buite.

Hier is n deel van die waterskoene wat beskikbaar was.

img_2241

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

17 thoughts on “Afrikaanse Tokkel:Net vir Toorts”

    1. Jong ek is mos maar n alleen mens. Dit pla my nie. Selfs in SA was ek maar altyd op my eie(het nie party dae daarvan gehou nie en was soms bang) Hier is dit regtig veilig. Ek sluit darem saans vensters en deure vir ingeval iemand probeer inkom. Dan n hond waarsku mens tog ook maar.

      Like

      1. My een vriendin is ook so ‘n alleenmens… lyk vir my te eensaam…. maar elkeen uniek nê. Mooi dag vir jou!!!

        Like

          1. Dit is hoekom ek mense so interessant vind…. om die mens agter die uiterlike te leer ken. Maar dan staan dit ook geskryf “For who knows a persons thoughts except their own spirit within them”

            Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s