Afrikaanse Tokkel: Poncho in wording.


Die ander dag(verlede jaar) het Toorts n Poncho gehekel en dit haar Vryheids poncho genoem. Dit het toe dadelik my hekel vingers geprikkel. Ek het bietjie rond gesoek na wol. Die dik wol is so duur dis net onbetaalbaar!

img_2787

Gelukkig is die rekenaar en google daar. Ek tik toe die wol wat in patroon gebruik word in en ontdek n winkel in Bulgareie wat die wol verkoop. Dit is Turks gespinde en gekleurde wol. n Mens het 6 bolle van 100g elk nodig( twee bolle van ses kleure). Slim ekke, bestel toe wol, net vier kleure. My tel was uit, ongelukkig het ek toe net vier kleure gekoop. Ek het nou nog twee kleure bestel en moet nog vier weke wag voordat ek dit kan gebruik.

Ek het darem die vier kleure se blokke begin hekel. Nou wag ek vir die ander twee kleure.

img_2788

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

22 thoughts on “Afrikaanse Tokkel: Poncho in wording.”

  1. Baie mooi kleure. Ek het in die winter hier by ‘n winkel ingestap om te soek vir ‘n poncho, die prys so bekyk en weer uitgestap. Jy’s oulik om dit te hekel, maar is ek is nie lief daarvoor om wol te dra nie.

    Like

    1. Ek is ook nie n wol ou nie. Egte wol krap my te veel. Ek is ook nie mal oor die hekelwerk nie want daar is te veel gate in! Sal maar net warm onder aantrek. Dis ook altyd winderig so die wind waai deur die gate Ha ha. Het egter n sinnigheid gehad en sal sien of ek hom rerig gaan aantrek.

      Liked by 1 person

    1. Ja, die kleure is mooi. Ek wou nie die blou grys soos patroon vat nie. Daar was egter nie genoeg pienk, rooi skakerings nie. Het toe n groen/turkoois en n golden bruin bestel. Daar was net nog n wit en swart mengsel ook.Ek salbeslis wys as dit klaar is. Kannie wag nie. Kan myself skop dat ek nie mooi gelees het nie. O, en die wol is maklik die helfte goedkoper as die gewone dik wol wat te koop is.

      Liked by 1 person

        1. Vier weke. Die dame sê dit sal so 4 weke vat en dit was n dag vroeër as vier weke hier. Weet natuurlik nie hoe SA dit gaan hanteer nie want jul moet nog belasting op invoer betaal ook. Dit was saam met posgeld vir ses bolle $48(NZ doller) Een bol v 100gr en dikte kos hier ten minste $20. Ongelukkig of gelukkig het hul nie die spagettie wol hier nie.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s