I am way behind with my blogging.
Look at the tiny hairs growing on the side!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
I am way behind with my blogging.
Look at the tiny hairs growing on the side!
Dan is ek nie die enigste een nie – nie. Ek kan nie byhou nie, hardloop soos ‘n stoomtrein deur die blog posts en kom nêrens. Net ‘n ouma kan ‘n klein oortjie so aandagtig bestudeer! Pragtig.
LikeLike
Die stoomtrein voel ook soos ekke. So baie om te kan opsit en so min word rerig gedoen. Die was n hele operasie om die haartjies af te neem. Hul is net so ekstra klossietjie. Sy het ongelukkig my kant van die familie se harigheid! Gelukkig is myne nie donker hare nie maar dis steeds baie.
Awww… ❤ Pawkisses 🙂 ❤
LikeLike
auwh….
LikeLike
Sy is so super cute…. maar die mondjie bly net die oulikste ooit.
LikeLike
Te oulik!
LikeLike
Die tyd wat die Here aan so ń klein lyfie bestee het, is fenominaal.
LikeLike
My seun se gemoed het juis die naweek vol geskiet toe hy fotos van Bea sien wat n fotograaf geneem het. Het hom juis gesê dat woorde kan dit nie beskryf hoe wonderlik die mens(baba) gevorm en gemaak is.
LikeLike
Ek is net so agter met die blog!!!
LikeLike
Moenie nog praat nie. Ek het so baie fotos geneem met my twee huis=oppasse dat ek gladnie eers daarna wil kyk nie.
LikeLike
Leave a Reply