Afrikaanse tokkel:Poncho vervolg-ekstra twee kleure


20170224_092034

Ekstra twee kleure vir Poncho.

Ek weet nie of dit goed  gaan lyk nie.

Daar was nie n wye keuse nie en ek wou nie na die blou en grys oorgaan nie.

Sal maar sien.


19 responses to “Afrikaanse tokkel:Poncho vervolg-ekstra twee kleure”

  1. travel460 Avatar

    Ek is ook opgewonde om die eindproduk te sien. Het self verlede jaar ñ laslassies kombers sommer gebrei.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek is ook nogal opgewonde oor die hele storie aangesien ek so lanklaas iets gedoen het.

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Nou wag ons vir die eindproduk

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sal maar moet tyd afknyp en elke dag n stukkie doen.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ja wat daar is geen haas nie alhoewel dit die koudste Februarie in ‘n lang tyd is Ek sit met ‘n baadjie aan

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ons het verlede week darem 5dae somer gehad.

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Hulle voorspel darem van more af warmer weer

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              More is eerste dag v herfs! Nie dat ons veel somer gehad het nie. Kan egter soggens vroeg voel dat dit heel koel is.

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Dit gaan die langste winter in menseheugenis wees

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Ha ha, sê jy! Kan nie so erg wees nie!

                  Liked by 1 person

                  1. rondomtaliedraai Avatar

                    Ek dra al die hele Feb my winters kamerjas

                    Liked by 1 person

  3. Toortsie Avatar

    Joune gaan in elk geval soos die prentjie s’n lyk omdat jy die regte wolle gebruik.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sal maar sien. Ek hou steeds van jou vryheids kleure!

      Liked by 1 person

  4. Toortsie Avatar

    Lyk mooi!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Mmmm die seegroen is maar bietjie weg van die ander kleure.

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        Hou die bolletjuesalmal styf teem nekaar in jou een hand vas dan ian jy mooi sien hoe dit lyk.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Maak so! Moes in spieël kyk so dik is die bolle, ha ha! Die groen is net die afrondings ry van blokke.

          Like

  5. Hier "blok" Elanè Avatar
    Hier “blok” Elanè

    Die kleure lyk mooi saam, kan nie wag vir die eindproduk.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sal nou moet wikkel en werk aan hom anders is winter verby voor dit klaar is.(Dis hoe ek meestal werk, op einde is ek te laat vir die koue om dit te gebruik!)

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.