Baby Talk: new jersey


Another jersey for Bea.

20170225_171523

20170225_171600

Trompie also had a sniff at it.

Bea dressed up for my birthday on Wednesday!

We had a lovely time at McDonald’s.

20170222_181541

Advertisement

20 responses to “Baby Talk: new jersey”

  1. rlseaton Avatar

    Beautiful jacket and what an adorable little one!😊

    Like

  2. Forestwoodfolkart Avatar

    Delightful little bub! Jacket is pretty too!

    Like

  3. travel460 Avatar

    Dit is so spesiaal om te sien en te lees hoe jy jou oumaskap geniet. Wat doen Trompie as klein lyfie kom kuier?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hy is nog maar skepties as sy kom kuier. Hy vertrou nie die vreemde outjie en dan nog in my arms ook. As hul weg is moet hy eers op my skoot kom sit om te wys ek is steeds syne!

      Liked by 1 person

      1. travel460 Avatar

        Hy is opvreetbaar oulik.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ha ha, hy is die appel van my oog. Hy het regtig n sagte geaardheid. Hy is ook eerder bang Jan as dooie Jan!

          Liked by 1 person

  4. Toortsie Avatar

    Te mooi!

    Like

  5. Gallivanta Avatar

    Maybe Trompie would like a matching jersey. 😉

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Mmmm, maybe one day!

      Liked by 1 person

  6. anne leueen Avatar

    Lovely jacket. I think Trompie approved.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, he came back for a second sniff while I took the photo.

      Liked by 1 person

  7. rondomtaliedraai Avatar

    Aaaaaaagggg is dit te cute en kyk net hoe styf is daai nekkie al.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja-nee sy vat nie nonsies nie!

      Liked by 1 person

  8. Tannie Frannie Avatar

    Klein Bea is so oulik! Veels geluk met jou verjaarsdag en seenwense vir die nuwe lewensjaar. Hmm, jy beter vir Trompie sy eie jassie vir die winter maak!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie vir gelukwense. Trompie is nie rerig n ou vir allerhande jassies en goete nie. Hy kom af die plaas, lekker gemaklik.

      Liked by 1 person

  9. Hier "blok" Elanè Avatar
    Hier “blok” Elanè

    Baba word groot en net mooier by die dag. Ek is absoluut mal oor die kosbare truitjie wat handgemaak is, niks kan nou maar eenmaal uit ‘n winkel daarby kom. Trompie gee net sy goedkeuring en sy welgedaan met die eindproduk.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek stem saam handgemaak is tog maar spesiaal. Trompie moet weet wat aangaan as ek goed op die vloer sit!

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: