Excitement this morning!

A Weta came to visit the office at school.

The younger children were very excited.

20170301_083828

WORDLESS WEDNESDAY: pink rose

20170228_072645

20170228_072635

Advertisement

20 responses to “School Stories: Weta and a rose”

  1. Tannie Frannie Avatar

    Og ek gril my besimpeld vir daardie gruwelgogga. Gelukkig het die mooi rose my gekalmeer.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, nee wat, as mens weet hoe hy optree is dit nie so erg nie! Het nogal gedink die rose sal weer kalmte bring!

      Liked by 1 person

  2. anotherday2paradise Avatar

    Gorgeous rose, Ineke.:) That Weta looks up to no good.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      It is a very soft pink, I had to take a photo of it! I won’t let a Weta bite me, I think it could hurt!:)

      Like

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Sjoe dis mooi rose Joune?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nope, staan voor by die kantoor se ingang. Daar is so n geel een ook wat ek al geplaas het n ruk terug.

      Liked by 1 person

  4. Hier "blok" Elanè Avatar
    Hier “blok” Elanè

    beautiful

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Mooiste sagte pienk roos.

      Liked by 1 person

  5. Anne Avatar

    Those mandibles look very powerful and mean!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      They are powerful and it clicks them while trying to nip you!

      Like

  6. travel460 Avatar

    Jou rose! Dit is net die allermooiste pienk! Ek ken glad nie ń Weta nie?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nee die roos staan by die skool langs die ingang. Wetas is n inheemse soort van kriek. Ouens gaan nie daarvan hou dat ek sê dis n kriek soort nie. Laat mens nogal aan n koringkriek dink.

      Liked by 1 person

      1. travel460 Avatar

        Die gogga het nogal na ń koringkriek gelyk.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Is nogal ek dink hul word net baie groter hier.

          Like

  7. de Wets Wild Avatar

    Dis n grillerige monster, Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, is nogal en hul word nogal GROOT as hul die kans kry. Ek het juis vir kindertjies gewys hoe hy reageer as hy jou ruik. Ek raak met my vinger aan sy voeler dan skop hy sy agterbene voorentoe soos n sprinkaan, klak-klak daardie kake en kom vir jou. Hee lmanhaftig.

      Liked by 1 person

      1. de Wets Wild Avatar

        Ek kan my indink hoe hulle gegil het! Want ek sou!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Was nogal meer opwinding as bangheid want dit was n klomp seuntjies wat almal wou sien hoe hy lyk. Ek het blare weggehou sodat hul kon sien. Dit was n getrippel en beduie vir mekaar van n ander wêreld. Geen meisie naby nie!

          Liked by 1 person

  8. Leya Avatar

    Oh I can see why!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, I touched its feelers to show the children how it charges and wants to bite you.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: