Afrikaanse Tokkel:Perdeby en spinnekop


EINA! Arme spinnekop is verlam en mevrou Perdeby karwei hom na haar nes teen my huis se muur uit.

Die volgende drie fotos het my dadelik laat dink aan Perdebytjie se storie met haar verlamde spinnekop wat sy aan die lewe probeer hou het vir n tydperk.

https://perdebytjie.wordpress.com/2017/02/06/spinnekopnuus/

 

19 responses to “Afrikaanse Tokkel:Perdeby en spinnekop”

  1. Poor little spider 😦 Soft Pawkiss for the occasion 🙂 ❤

    Like

    1. Yes! I think he is eaten up by now! 😦

      Liked by 1 person

      1. Let’s think of it positive, protein is good…Oops… 😉

        Like

  2. Ai siestog arme spinnie

    Like

    1. Dis maar die lewe! Arme spinnie!

      Liked by 1 person

  3. Mooi foto’s…ek wonder watter soort spinnekop dit is…weet jy dalk?

    Like

    1. Jong ek het nie n kans gevat, met die perdeby, om die spinnekop weg te vat nie om te kyk hoe hy lyk nie. Die perdeby het sy vlerke bly waai elke keer as ek nader wou kom. Hier is nie baie inheemse spinnekoppe nie. Ek dink dit kan dalk n orbweb spider wees, maar volgens boek word hul nie so groot nie.Aan die kluer te sien kan dit ook montlik n grey house spider wees. Die klomp spinnekoppe kom maar meeste van Australië af.

      Liked by 1 person

      1. Baie interessant,Ineke.

        Liked by 1 person

  4. Sjoe Ineke…dis nou interessant dat jy dit ook beleef het!Dis darem tragies vir die arme spinnekop.

    Like

    1. Ja, toe ek my voordeur oopmaak was die perdeby hard besig om te probeer om teen deur op te klim. Dit het toe nie gewerk nie want dit was te glad. Toe die by egter die bakstene raakvat was dit in n blits boontoe. Die spinnekop was te groot om op te tel en mee te vlieg.

      Liked by 1 person

      1. Die natuur is darem wonderlik…die een se dood is die ander se brood!

        Like

        1. Beslis en in hierdie geval die een se floute is die andr een se voorgereg.

          Liked by 1 person

  5. Ja maar die by is agterbaks. Hy kan vinniger en verder steek met sy bajonet as wat die agtpotige voetsoldaat kan beweeg.

    Like

    1. Stem saam, die perdeby is n wrede rower. Die perdebye is n pes hier.

      Liked by 1 person

  6. Interessante fotos.

    Like

    1. Dankie, die perdeby het so vinnig beweeg dit was moeilik om hom regtig mooi te fokus.

      Like

    1. Beslis. Spinnekop was tweekeer groter as perdeby.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: