EINA! Arme spinnekop is verlam en mevrou Perdeby karwei hom na haar nes teen my huis se muur uit.
Die volgende drie fotos het my dadelik laat dink aan Perdebytjie se storie met haar verlamde spinnekop wat sy aan die lewe probeer hou het vir n tydperk.
https://perdebytjie.wordpress.com/2017/02/06/spinnekopnuus/
Poor little spider 😦 Soft Pawkiss for the occasion 🙂 ❤
LikeLike
Yes! I think he is eaten up by now! 😦
LikeLiked by 1 person
Let’s think of it positive, protein is good…Oops… 😉
LikeLike
Ha ha! 🙂 LOL
LikeLike
Ai siestog arme spinnie
LikeLike
Dis maar die lewe! Arme spinnie!
LikeLiked by 1 person
Mooi foto’s…ek wonder watter soort spinnekop dit is…weet jy dalk?
LikeLike
Jong ek het nie n kans gevat, met die perdeby, om die spinnekop weg te vat nie om te kyk hoe hy lyk nie. Die perdeby het sy vlerke bly waai elke keer as ek nader wou kom. Hier is nie baie inheemse spinnekoppe nie. Ek dink dit kan dalk n orbweb spider wees, maar volgens boek word hul nie so groot nie.Aan die kluer te sien kan dit ook montlik n grey house spider wees. Die klomp spinnekoppe kom maar meeste van Australië af.
LikeLiked by 1 person
Baie interessant,Ineke.
LikeLiked by 1 person
Sjoe Ineke…dis nou interessant dat jy dit ook beleef het!Dis darem tragies vir die arme spinnekop.
LikeLike
Ja, toe ek my voordeur oopmaak was die perdeby hard besig om te probeer om teen deur op te klim. Dit het toe nie gewerk nie want dit was te glad. Toe die by egter die bakstene raakvat was dit in n blits boontoe. Die spinnekop was te groot om op te tel en mee te vlieg.
LikeLiked by 1 person
Die natuur is darem wonderlik…die een se dood is die ander se brood!
LikeLike
Beslis en in hierdie geval die een se floute is die andr een se voorgereg.
LikeLiked by 1 person
Ja maar die by is agterbaks. Hy kan vinniger en verder steek met sy bajonet as wat die agtpotige voetsoldaat kan beweeg.
LikeLike
Stem saam, die perdeby is n wrede rower. Die perdebye is n pes hier.
LikeLiked by 1 person
Interessante fotos.
LikeLike
Dankie, die perdeby het so vinnig beweeg dit was moeilik om hom regtig mooi te fokus.
LikeLike
“by’ is beslis baas!
LikeLike
Beslis. Spinnekop was tweekeer groter as perdeby.
LikeLiked by 1 person