Afrikaanse Tokkel:Perdeby en spinnekop



EINA! Arme spinnekop is verlam en mevrou Perdeby karwei hom na haar nes teen my huis se muur uit.

Die volgende drie fotos het my dadelik laat dink aan Perdebytjie se storie met haar verlamde spinnekop wat sy aan die lewe probeer hou het vir n tydperk.

https://perdebytjie.wordpress.com/2017/02/06/spinnekopnuus/

 

, ,

19 responses to “Afrikaanse Tokkel:Perdeby en spinnekop”

    • Jong ek het nie n kans gevat, met die perdeby, om die spinnekop weg te vat nie om te kyk hoe hy lyk nie. Die perdeby het sy vlerke bly waai elke keer as ek nader wou kom. Hier is nie baie inheemse spinnekoppe nie. Ek dink dit kan dalk n orbweb spider wees, maar volgens boek word hul nie so groot nie.Aan die kluer te sien kan dit ook montlik n grey house spider wees. Die klomp spinnekoppe kom maar meeste van Australië af.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: