Tuesday morning two children (brother and sister) found a skink on the concrete.

I picked it up and put it between the foliage.

I first had to give it to the boy so that he could feel how slippery it was.

20170329_075630

I wonder what skink this could be?

Wicked wheels Wednesday.

Many bicycles!

All colourfully decorated.


13 responses to “School Stories: Skink and bicycles”

  1. Hier "blok" Elanè Avatar

    I would have love it if you where one of my childhood teachers. I think you are one of a kind, and leave all children with fond memories of a beloved teacher.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you for your kind words. If you keep your eyes open to the surrounding, you come across so many things that help to broaden one’s knowledge. Children are always open to receive it. (My ouers het altyd oor alles wat voorkom gesels. Ons is geleer om oê en ore oop te hou van kleins af.)

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Hoe lyk die weer by julle? Lyk donker

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Soggens baie dig bewolk en in middag gloeiend warm!

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Hier is die nagte al heel koel

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ons kry nou die nadraai van sikloon Debbie. Daar word van vannag af baie reën verwag. Gelukkig is dit nog nie te koud nie.

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Ooooo sterkte Ons het sowaar gisterna ‘n aardbewing gehad Middelpunt in Klerksdorp … vreemd

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Dis nou n ding! Was dit nie n myn insakking nie? Onthou jy die sinkgate wat so op die Rand ingeval het?

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Die naweek was daar die aardbewing in
                Klerksdorp en gister een in Botswana wat mens tot by ons gevoel het 6.7 Vreemde gevoel My eerste

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  6.7 is nogal hewig hang ook af hoe diep dit was. Het dit lank aangehou?

                  Liked by 1 person

                  1. rondomtaliedraai Avatar

                    Ons het dit net ‘n paar sekondes gevoel maar dis darem ver van ons af. Hulle sê daar is moontlikhede van naskokke, maar jy weet mos hoe stories loop.

                    Like

                    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                      Het dit opgesoek en dit was 5km diep en in die middel van Botswana. Dis nie die eerste aardbewing nie.

                      Liked by 1 person

                    2. rondomtaliedraai Avatar

                      Beslis my eerste een!

                      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.