Poncho ready for wearing!


Finished poncho.

20170401_213841


31 responses to “Poncho ready for wearing!”

  1. Kristabella's Hodgepodge Avatar

    Oh wow 😍 That’s gorgeous! I love anything ‘Granny Square’, and you really took that design to a new level! 😃 Awesome!👏

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you, I’m glad you like it. It is different but worth it.

      Like

  2. Toortsie Avatar

    Wow! Verskriklik mooi!
    Ek het myne hierdie naweek die eerste keer gedra!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, die tyd is besig om reg te wees vir myne ook. Mooi man, wat sê ouens van joune! Lekker warm beslis.

      Like

      1. Toortsie Avatar

        Myne is mis bonter as bont! 😁

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek weet, dis hoekom ek ook van hom hou!

          Liked by 1 person

  3. Spokie sny spoor Avatar

    Pragtig. Lyk net vir my na te baie werk.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Gelukkig is die wol lekker dik en die hekelnaal n dikke no 9!

      Like

  4. rondomtaliedraai Avatar

    Nou kan die winter maar kom ! Welgedaan Sus

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, hy is lekker warm en knus!

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Wat is jou volgende projek?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Nog nie gedink nie! Sal seker maar n truitjie vir Bea brei hierdie kee. Truitjies is warmer as dit gebrei is

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Ja en die winter kom aan en sy sal darem dit dadelik kan gebruik – of hekel?

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Het gekyk vir n patroon maar het nie een wat na my sin is op oomblik. Sal maar in winkel gaan kyk. Hier is n Lincraft groot nuwe winkel (baie soos Spotlight) Materiaal, wol en baie craft goed

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Wol is baie duur nou

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Dit is so. Die wol v poncho was net n kwart van die prys van wol hier. Het dit van Bulgarye bestel.

                  Liked by 1 person

                  1. rondomtaliedraai Avatar

                    Sjoe … mens kan dit amper nie glo van ‘n land met so baie skape nie

                    Like

                    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                      Dis hoe ekonomie werk! Voer uit en verkoop ten duurste in land

                      Liked by 1 person

  5. Jan Carr Avatar

    Amazing poncho! I didn’t know you were making a poncho. Are you making a miniature to match for Bea?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks! Ha ha, no, the wool is too thick to use for a Bea poncho!

      Like

      1. Toortsie Avatar

        Hierdie persoon het ‘n punt beet!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ha ha, sal moet ekstra wol bestel!

          Liked by 1 person

  6. travel460 Avatar

    Pragtig! Ek het sulke groot waardering vir artikels wat met die hand gemaak word, en waarin daar liefde en geduld gestort is.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Stem saam, handgemaak is werklik spesiaal.

      Liked by 1 person

  7. Hier "blok" Elanè Avatar

    te mooi vir woorde, die kleure is ook vreeslik mooi, lekker knus en warm, met arms wat ‘n babatjie lekker kan vashou xx

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie man, bly jy hou van kleure. Eks ook bly vir die arms wat oop is. Ek rol altyd my moue op nou hoef ek dit nie te doen nie.

      Liked by 1 person

  8. Anne Avatar

    Well done – and just in time for winter too!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, the weather report says its gong to cool down this week to about 13-15 degrees C

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.