Last three to four weeks we had unusual weather. It was still just over 20 degrees C which is quite hot for this time of year. We also had a lot of rain too.   The warm weather brought two cyclones. Cyclone Debbie was the first one and less than a week it was followed by cyclone Cook. Debbie did not reach us in the lower North Island but cyclone Cook brought heavy rain and strong winds.  People were asked to put their long weekend arrangements on hold because some roads were expected to wash away, slips could also occur.

As soon as the weather cleared again I found more toadstools popping out. I found these on the lawn on the roadside.

20170415_090534

Advertisement

16 responses to “Another toadstool!”

  1. de Wets Wild Avatar

    Fassinerend en pragtig, Ineke – soos iets uit n sprokie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Beslis iets anders. Wys jou ook as mens jou oë oophou terwyl jy buite is sien mens baie spesiale dinge soos die paddastoele. Hul is meestal heel onopsigbaar weggesteek tussen blare en plantgroei.

      Liked by 1 person

  2. Anne Avatar

    These are beautiful photographs. The first one belongs in a story book!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you, the fairies dance around them when the moon shines.

      Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Die eerste foto is veral baie mooi!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, sommer met foontjie geneem. Hy het bietjie blink op kant maar dit pla darem nie te veel nie.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Dis gewoonlik al wat mens byderhand het

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Gewoonlik gaan ek uit op n foto jagtog met my kamera maar hierdie keer was die weer werklik nie ideaal om uit te gaan nie.

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Ek het ‘n vriendin wat die mooiste selfoon foto’s neem … Ek het nie die geduld nie

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Eintlik is dit heel maklik. Sodra mens weet wat om te doen neem dit baie mooi fotos. Die verkleining en vergroting maak dit nogal uit verhouding as mens dit na die tyd wil doen.

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Gebruik maar net in ‘n noodgeval

                Liked by 1 person

  4. HesterLeyNel Avatar

    Hulle is pragtig, maar die kleur sê vir my hulle is dalk giftig?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul is beslis besonders en ook baie giftig. Die “vreemde kulte” vernietig hul sodra hul uitkom. Daar is een of ander bygeloof aan verbonde.

      Liked by 1 person

  5. Hier "blok" Elanè Avatar

    ag, hulle is absoluut beautiful!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul is. Nie twee is dieselfde nie.

      Liked by 1 person

    2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul is beslis. Partymaal kom hul sommer in n bondel op. Hang seker af of die paddastoeldeksel as geheel in die grond beland.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: