David W at WordPress asks this week:
Have you travelled anywhere exciting lately? This week, let’s see where you’ve been.
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/wanderlust/
Join in the fun!
2004
First visit to Zimbabwe
Bulawayo
Our hotel at Victoria Falls
First sight of Victoria Falls at sun rise
Baobab tree and street vendors.
Statue of Livingston
Mighty Victoria Falls
The Zambesi was very dry due to the drought.
We crossed the bridge between Zimbabwe and Zambia.
The helicopter which flew us over the Vic falls.
Zilephone made from horns.
Sun-set trip on Zambesi River.
We had a boat trip on the Chobe River and saw many elephants.
The last sunrise over the Victoria Falls.
The mist that thunders.
What a fabulous trip you had, Ineke – and a helicopter ride as well (or should I say flight?). Your photos of the wonderful sites and wildlife are excellent.
LikeLike
The helicopter flight was very special. We had to walk about half a km across the border between Zimbabwe and Zambia because the trip was from the Zambian side. Outside the border post in Zambia, we were picked up by a jeep which took us to the helicopter. There was only place for three people in the helicopter. It took ages to take the members of the group up in the air. We were 36 people. It was worth it through and through.
LikeLike
Dis so pragtig daar!! Sal ook graag eendag daarheen wil gaan!! … Ek was omtrent lanklaas op die blog…jammer!!
LikeLike
Jong jy sal n plan moet maak. Ek was in 2010 weer daar en ons moes deur Botswana ry tot by grens naby Vic Falls. Mens kan nie sommer meer deur Zimbabwe self toer nie omdat daar nie veel meer is nie.
Moenie worry oor die besoeke nie, hier gaan dit ook maar net aan die gang die hele tyd.
LikeLiked by 1 person
Ek sal rerig n plan moet maak!
LikeLike
Ha ha, daar is net nie genoeg ure in n dag nie. Mens het n vakansie nodig om alles op te vang.
LikeLiked by 1 person
Mooi foto’s. Ek is bly hulle het behoue gebly.
Geniet jou laaste vakansiedae
LikeLike
Het hulle op CD gebêre. Dankie, vakansie is nou oor vir agt weke.
LikeLiked by 1 person
Ons langnaweke is ook nou verby Maandag
LikeLike
Ons het begin Junie n “teachers day” dan gaan kinders nie skool nie. Onderwysers organiseer dat hul sake.
LikeLiked by 1 person
Lekker dan het jy ook af. Sterkte vir die nuwe kanaal
LikeLike
Jip, dankie, klomp is reeds heel berdrywig veral in die oggend
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike
Pragtige foto’s…laat my sommer wens ek is daar!
LikeLike
Baie dankie. Ek geniet die fotos oor en oor. Glo nie dit sal weer gebeur nie. Moet nog Caprivi toe en dan nog wildparke!
LikeLiked by 1 person
Besondere pragtige foto van die sunset trip op die Zambezi
LikeLike
Dankie, dit was n besonders warm namiddag. Die anderkant van die boot was n olifantbul besig om n koei te dek in die rivier. Olifante doen dit blykbaar so volgens die gids wat ons gehad het. Ook n eenkeer in n leeftyd ondervinding gewees.
LikeLiked by 1 person
Dis interessant. Die water help seker om die gewig minder te maak.
LikeLike
Dis wat gids gesê het. Die tweetjies het dan meer beweegruimte. Hul gebruik ook n sekere diepte van water- so hul het hul spesifieke plekke in rivier.
LikeLiked by 1 person
Olifant liefdesnessies, haha. Dis nou regtig interessant.
LikeLike
Die natuur is wonderlik.
LikeLiked by 1 person