Baby talk: Whoha!


IMG_20170506_100533

What was that?

Advertisement

24 responses to “Baby talk: Whoha!”

  1. angelswhisper2011 Avatar

    Awww…how cute ❤ She's adorable ❤ Extra Pawkiss for the little girl 🙂 ❤

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      She is cute! She is visiting her nieces in London at the moment! Hope you have a lovely spring day. The first snow has fallen overnight!

      Liked by 1 person

      1. angelswhisper2011 Avatar

        We always forget that we are in a different time-zone, Trompie. Stay warm my furriend 🙂 ❤

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Yes, keeps us going! Was a lot of frost this morning, my paws were frozen. Mum used her hair dryer to warm them up a bit. Mum really looks well after me! high paws and extra dry lick. 🙂

          Liked by 1 person

          1. angelswhisper2011 Avatar

            That’s very sweet of her, Trompie. Have you considered moonboots 😉 Double Pawkiss 🙂 ❤

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ha ha, good idea but I think I won’t move in case I break my legs!:)

              Like

  2. Kameel Avatar
    Kameel

    Die foto op FB gesien, en gedog dit is net te cute…. nie geweet dit is jou kleinkind nie. Precious!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ag dankie, sy is beslis spesiaal. Kan nog nie glo mens kan so trots en goed voel oor so n kleine kindjie nie!

      Liked by 1 person

  3. luckyjc007 Avatar

    Really adorable. 😊

    Like

  4. de Wets Wild Avatar

    Aaagh Moeder!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy is kostelik. Daardie uitdrukkings wat so spontaal kom en gaan is besonders.

      Liked by 1 person

  5. Hier "blok" Elanè Avatar

    Auwh… die mondjie…

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Te kostelik om die gesiggie te sien verander namaesy dinge sien en hoor.

      Liked by 1 person

  6. rondomtaliedraai Avatar

    Hehehehe hoop sy kry ‘n antwoord? Sy groei vinnig

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy groei beslis vinnig. Die nuwe haartjies is nou ook al baie blond.

      Liked by 1 person

  7. perdebytjie Avatar

    Ag jinne,dis te oulik…tot die haartjies staan regop van die skrik!😄

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja, ek dink dis pa wat haar hare so opwen. Hy haat dit as ek oor sy kop streel. Nou doen hy dit met Bea. Vryf hare in verkeerde rigting as hy kans kry.

      Liked by 1 person

  8. Toortsie Avatar

    Oeee ouma!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Kostelik is dit nie?

      Liked by 1 person

  9. travel460 Avatar

    Daardie gesigsuitdrukking spreek boekdele! Ek sit ook nou met my jongste kleinkind van 11 maande hier in my winkel en speel.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek verkyk my aan haar gesiggie. Die veranderinge is so spontaan. Kannie glo dat n mensie so oulik is nie(dis my eerste keer dat ek so betrokke is by so n klein mensie, dis wonderlik)

      Liked by 1 person

      1. travel460 Avatar

        Is dit nie net die wonderlikste wêreld wat vir mens oopgaan nie.💖

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek stem saam. Ek ken nie my eie gevoelens soos dit nou is teenoor die kleinding nie.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: