School Stories: Innovative


After School care: this boy was very creative. He first tried to do the building on his own. It did not work out. He read the instructions and whala- the end result was awesome.

 


7 responses to “School Stories: Innovative”

  1. rondomtaliedraai Avatar

    Oulik
    Dit lyk lekker warm binne?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja die verwarmer is aan en al die warm liggaampies en asems maak dit half bedompig.

      Liked by 1 person

  2. Spokie sny spoor Avatar

    Aag … te oulik! Hou van die speelding ook.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Diev outjie was heel in sy skik toe hy dit klaar gemaak het. Ander het ook al probeer maar niks reggekry nie. Die outjie help nou ander om iets aanmekaar te sit.

      Like

  3. Toortsie Avatar

    So oulik

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Wys jou hoe handig party kan wees

      Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.