Baby Talk: Home sweet home


After six weeks away from home the girls had a lot of sleep to catch up on. It was summer in London and they came back to a cold and frosty New Zealand last Monday.

I visited the girls on Thursday. Beatrix was still sleeping and I did not see her.

Today I went for a cup of tea. Bea was her busy self. I could not take good photos of her because she kept on moving and watching my phone. The light wasn’t that good too.

Here she is!

One week and she will be 6 months!

20170625_161257

20170625_161348

With Daddy and Trompie

20170625_162100

20170625_162048

 

20 responses to “Baby Talk: Home sweet home”

  1. Doesn’t time fly. Bea has grown so much and looks adorable. She’s also become an experienced traveller/tourist by the sounds of it, too. I hope they had a great holiday. The London area tends to have some of the hottest weather here in summer.

    Like

    1. They had a good time with Stella’s sister and family. 5 weeks was a bit long they were glad to be home again.

      Like

  2. Sy word so vining groot. Jy kan so bly wees jy bly naby haar….. sê nou jy was nog in RSA dan het jy al die lekker gemis.

    Like

    1. Ek is nie net bly nie maar ook dankbaar dat ek die geleentheid het om so naby te wees. Sy is te kostelik en ook kosbaar en my seun is oneindig lief vir haar.

      Liked by 1 person

  3. Ag oulik Ouma en een van die dae het haar pa ‘n haarstyl soos myne 🙂

    Like

    1. Ha ha, hy het van vroeg al grys geweord en geen hare voor op sy kop gehad nie. Hul sê mos hare groei nie op “slim” breins nie!

      Liked by 1 person

  4. Sy is te skattig Ineke!! Die tyd vlieg vreeslik!

    Like

    1. Moenie nog praat nie. Die ses weke wat hul weg was het n reuse verskil gemaak. Nou is dit besig om te wil sit en volgende is die lopery!

      Like

  5. Sy is net te pragtig en ‘n mens kan sien haar pappa is heeltemal deur haar betower!

    Like

    1. Sy is op en wakker en aan die gang. Die Pappa is so trots op sy kleinding. Hy herinner my aan sy eie pa wat dit so geniet het om n kind te hê wat hy kon vertroetel en versorg. Sy ander twee kinders was nooit rerig deel van hom nie. Dit het my hart so goed gedoen om te weet my man het hom so geniet.

      Liked by 1 person

      1. ‘n Liefderike pa is so mooi om te sien.

        Like

        1. Ja dit laat mens sommer lekker voel dat daar so baie liefde is wat uitgaan na Bea.

          Liked by 1 person

  6. Genade sy gaan binnekort loop!

    Like

    1. Ha ha, genade stadig jong! Sy moet nog eers rerig sit en dan kruip. Sy val nog om as sy so sit.

      Liked by 1 person

      1. Dit gaan vinniger as wat mens dink.

        Like

  7. Mooiste kleinding! Jy kan seker nie glo sy is al 6 mnde nie.🌹

    Like

    1. Ongelooflik hoe n verskil 6 weke kan maak aan die groei van sulke kleintjies. Daardie ogies sien nou alles raak. Kannie glo sy is al 6 maande nie!

      Liked by 1 person

  8. Genade, maar die tyd vlieg. Sy is tog te oulik en Trompie dink ook so!

    Like

    1. TYd vlieg beslis. Trompie is maar heel versigtig naby klein Bea. Hy vertrou nog nie die bewegende armpies en beentjies nie.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: