Baby Talk: Home sweet home


After six weeks away from home the girls had a lot of sleep to catch up on. It was summer in London and they came back to a cold and frosty New Zealand last Monday.

I visited the girls on Thursday. Beatrix was still sleeping and I did not see her.

Today I went for a cup of tea. Bea was her busy self. I could not take good photos of her because she kept on moving and watching my phone. The light wasn’t that good too.

Here she is!

One week and she will be 6 months!

20170625_161257

20170625_161348

With Daddy and Trompie

20170625_162100

20170625_162048

 


20 responses to “Baby Talk: Home sweet home”

  1. milliethom Avatar

    Doesn’t time fly. Bea has grown so much and looks adorable. She’s also become an experienced traveller/tourist by the sounds of it, too. I hope they had a great holiday. The London area tends to have some of the hottest weather here in summer.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      They had a good time with Stella’s sister and family. 5 weeks was a bit long they were glad to be home again.

      Like

  2. Kameel Avatar
    Kameel

    Sy word so vining groot. Jy kan so bly wees jy bly naby haar….. sê nou jy was nog in RSA dan het jy al die lekker gemis.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek is nie net bly nie maar ook dankbaar dat ek die geleentheid het om so naby te wees. Sy is te kostelik en ook kosbaar en my seun is oneindig lief vir haar.

      Liked by 1 person

  3. Abrie Joubert Avatar

    Ag oulik Ouma en een van die dae het haar pa ‘n haarstyl soos myne 🙂

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, hy het van vroeg al grys geweord en geen hare voor op sy kop gehad nie. Hul sê mos hare groei nie op “slim” breins nie!

      Liked by 1 person

  4. nowathome Avatar

    Sy is te skattig Ineke!! Die tyd vlieg vreeslik!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Moenie nog praat nie. Die ses weke wat hul weg was het n reuse verskil gemaak. Nou is dit besig om te wil sit en volgende is die lopery!

      Like

  5. Tannie Frannie Avatar

    Sy is net te pragtig en ‘n mens kan sien haar pappa is heeltemal deur haar betower!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy is op en wakker en aan die gang. Die Pappa is so trots op sy kleinding. Hy herinner my aan sy eie pa wat dit so geniet het om n kind te hê wat hy kon vertroetel en versorg. Sy ander twee kinders was nooit rerig deel van hom nie. Dit het my hart so goed gedoen om te weet my man het hom so geniet.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        ‘n Liefderike pa is so mooi om te sien.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja dit laat mens sommer lekker voel dat daar so baie liefde is wat uitgaan na Bea.

          Liked by 1 person

  6. rondomtaliedraai Avatar

    Genade sy gaan binnekort loop!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, genade stadig jong! Sy moet nog eers rerig sit en dan kruip. Sy val nog om as sy so sit.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Dit gaan vinniger as wat mens dink.

        Like

  7. travel460 Avatar

    Mooiste kleinding! Jy kan seker nie glo sy is al 6 mnde nie.🌹

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ongelooflik hoe n verskil 6 weke kan maak aan die groei van sulke kleintjies. Daardie ogies sien nou alles raak. Kannie glo sy is al 6 maande nie!

      Liked by 1 person

  8. HesterLeyNel Avatar

    Genade, maar die tyd vlieg. Sy is tog te oulik en Trompie dink ook so!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      TYd vlieg beslis. Trompie is maar heel versigtig naby klein Bea. Hy vertrou nog nie die bewegende armpies en beentjies nie.

      Liked by 1 person

Leave a reply to scrapydo2.wordpress.com Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.