Baby Talk: Thanks, aunty Jan for my bib!


My dear friend Jan gave a lovely bib to Bea.

I gave it to the parents and

She had to put it on straight away.

THANK YOU, AUNTY JAN!

20170716_160001

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

25 thoughts on “Baby Talk: Thanks, aunty Jan for my bib!”

    1. En hoe! Hy kyk die spulletjie so van n kant af. Ek nooi hom om ook op my skoot te sit. Aikona, geen delery nie. Hy het sy voorpote op my knie gesit. Gesnuffel en Bea het net so aan sy baard geraak en weg was hy! Hy sal maar moet gewoond raak. Hy hou niks van die lawaai en hollery van kinders nie! Regte ou knol as dit daarop aankom(ek verstaan hom darem en dwing hom nie om nader te kom as hy nie wil nie)

      Liked by 1 person

    1. Ha ha, die bib maak die skouertjies ook toe. As sy self eet kan sy maar splash met die kossie! Die vriendin van my is al 80 en sy het uit die bloute die bib vir my gegee om vir Bea te gee. Regtig aie spesiaal. O dit het Beatrix Potter se hasies op.

      Liked by 1 person

        1. Ha ha, dit sal beslis ook her gebeur. Hul het twee Yorkies en as Trompie by is is daar drie om te voer. Op die foto is Bea jus besig om op Trompie te fokus. Trompie was ook nie baie gelukkig met die idee dat sy op my skoot gesit het nie: Dis dan sy plek!

          Liked by 1 person

            1. Ja, daardie bedel maak my ook die vieste in. Hul kan so opdringerig raak as dit by tafelmaniere kom. Daardie aanstaar vir n happie maak my ook sommer ongemaklik. Trompie weet darem om nie te sit en bedel nie maar hy weet baie vinnig as daar iets op grond gemors word!

              Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s