Collage: The Daily Post Photo Challenge


Interesting challenge! For more information click on the next link:

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/collage/

COLLAGE

A collection of photos from the past!

IMG_9821

img_9819.jpg

 

14 responses to “Collage: The Daily Post Photo Challenge”

    1. Dankie. Was n hele soektog om fotos te kry wat ek geneem het v bladsye. Dit was wraggies al in 2015 wat ek dit gebruik het.

      Liked by 1 person

  1. Sjoe lyk daai meisie in die bikini ๐Ÿ™‚

    Like

    1. Eerste biekie-nie. Heel ongemaklik gewees om so “kaal” op strand te sit! He he!

      Like

  2. Dis baie mooi. Lekker tye om op terug te kyk.

    Like

    1. Baie dankie. Daar is elke jaar skoolfotos geneem terwyl ek skool gehou het sodoende het ek n klomp jare elke jaar n foto laat neem.

      Liked by 1 person

      1. Ek het net so ‘n paar van myne gehou. Sub A, St 5, 7 en matriek dink ek

        Like

        1. Nee ons het nie skoolfotos gehad toe ek skool gegaan het nie. Dit was toe ek self skoolgehou het wat die fotos geneem is. My eerste een in 1969 lyk ek nog soos n regte matriekmeisie! Ek sien hy is nie in my collage nie!

          Liked by 1 person

          1. Ek het altyd die jong onderwyseressies so jammer gekry. Nie net het die koshuisseuns hulle siele uitgetrek nie, maar die jong boere het ook by elke geleentheid in die dorp geparadeer om die “nuwe talent” deur te kyk.

            Like

            1. Dis waar, ongemaklike omstandighede waarin mens mens bevind het. Gelukkig het dit die lewe interessant gemaak. My een hoof was n regte jakkals. Het gaan pluimbal speel en volgende nooi hy my oor vir n koppie tee!

              Liked by 1 person

  3. […] Collage: The Daily Post Photo Challenge โ€“ I scrap 2 […]

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: