Interesting challenge! For more information click on the next link:
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/collage/
COLLAGE
A collection of photos from the past!
Interesting challenge! For more information click on the next link:
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/collage/
COLLAGE
A collection of photos from the past!
My site is all about my travels around the world and in Australia, plus daily life photos!
Sits down with The Two Doctors and .....
Mainly through the lens of a Nikon
Myriad memories frozen in time
Ramblings of a retiree in France
Skryf en kuier, pure lekkerte!
Don't believe the hype.
Stap saam en beleef die reis... kom deel saam in ons herhinderinge.
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
Ouerskap is nie 'n kompetisie nie. - Alyssa Loftus
Delighting in Our World
Childrens Books, Fiction and Journalist
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Books to touch and tickle your heart
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
photography, poetry
Children's Author
the networking e-zine for children's writers & illustrators
The Hub for Just Kids' Lit
Adventures and Postcards from the road
The world is best viewed through the ears of a horse.
Focus Hocus Pocus
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Photos of my world and other stuff I hope you will enjoy too. Photos taken with Canon PowershotSX70HS Photos can be purchased.
An insight to a heart mind and soul.
Gedagtes - Stories - Resepte
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
Afrikaanse Navorser, Opvoedkundige & Blogger
My Journey Towards Retirement by the Sea
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
Griffelbord vir gedagtes en dinge
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Professional Photographer, Lover of Coffee
This WordPress.com site is the bee's knees
Bringing history to life
Want die lewe ruik nie na laventel nie
Ietsie van alles
Oulik Sus
LikeLike
Dankie. Was n hele soektog om fotos te kry wat ek geneem het v bladsye. Dit was wraggies al in 2015 wat ek dit gebruik het.
LikeLiked by 1 person
Lekker!
LikeLiked by 1 person
Sjoe lyk daai meisie in die bikini 🙂
LikeLike
Sjoe Kyk
LikeLike
Eerste biekie-nie. Heel ongemaklik gewees om so “kaal” op strand te sit! He he!
LikeLike
Dis baie mooi. Lekker tye om op terug te kyk.
LikeLike
Baie dankie. Daar is elke jaar skoolfotos geneem terwyl ek skool gehou het sodoende het ek n klomp jare elke jaar n foto laat neem.
LikeLiked by 1 person
Ek het net so ‘n paar van myne gehou. Sub A, St 5, 7 en matriek dink ek
LikeLike
Nee ons het nie skoolfotos gehad toe ek skool gegaan het nie. Dit was toe ek self skoolgehou het wat die fotos geneem is. My eerste een in 1969 lyk ek nog soos n regte matriekmeisie! Ek sien hy is nie in my collage nie!
LikeLiked by 1 person
Ek het altyd die jong onderwyseressies so jammer gekry. Nie net het die koshuisseuns hulle siele uitgetrek nie, maar die jong boere het ook by elke geleentheid in die dorp geparadeer om die “nuwe talent” deur te kyk.
LikeLike
Dis waar, ongemaklike omstandighede waarin mens mens bevind het. Gelukkig het dit die lewe interessant gemaak. My een hoof was n regte jakkals. Het gaan pluimbal speel en volgende nooi hy my oor vir n koppie tee!
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLiked by 1 person