Silent Sunday: First Japonica of the season


IMG_2940

Advertisement

11 responses to “Silent Sunday: First Japonica of the season”

  1. Xena Phoenix Avatar

    Baie mooi.

    Ek het vir ‘n lang ruk nie foto’s geneem nie. Ek is erg uit oefening uit. Dit is amper of ek my kamera van vooraf moet leer ken.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit is beslis so. Ek is dieselfde. Neem vinnig met foon maar dit bevredig my nie. n Regte kamera is beslis BAIE beter.

      Like

  2. de Wets Wild Avatar

    Ek kan my jou indink met een hiervan in jou hare, Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha nou laat jy my skaterlag. Ek het sulke fyn hare die blom sal beslis met n tou vasgebind moet word om in the bly!

      Like

      1. de Wets Wild Avatar

        Boer maak n plan!

        Like

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Sjoe dis mooi!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie! Die klein waterdruppeltjies maak dit besonders.

      Liked by 1 person

  4. Kameel Avatar
    Kameel

    Pragtig Scrapy. Wonder net hoekom dit hier in ons tuin al heel winter blom…. dink jy het eenkeer gesê ons seisoene hardloop saam. Sorry as ek nou heel deurmekaar is. Lekker warm hier by ons vandag. Mooi week vir jou.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja ons seisoene loop saam. Dit was net baie wisselvallig. Dan warm, dan koud en sopnat. Hul is veronderstel om in winter te blom. Myne het het vroeg al begin blom en is nou klaar. Hierdie een is in die vrou wie se huis ek oppas- eerste een oop hier!

      Liked by 1 person

  5. HesterLeyNel Avatar

    Pragtig. Dis ‘n baie mooi kleur.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit is beslis. Nie te skreeu pienk ook nie te lig nie.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: