This week, share with us the structure of something typically overlooked.
More info about the challenge:
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/structure/
STRUCTURE
http://www.dictionary.com/browse/structure
One of the After School Care boys made this “structure”. It works with four batteries.
Without structure, we won’t see a flower.
Oulike jong man
LikeLike
Baie kreatief! Hy is maar 9 jaar
LikeLiked by 1 person
Vandag se kinders is baie vindingryk
LikeLike
Is so. Die ontwerpers en verkopers is netso vindingryk. Alles is in n box met aanwysings. Kinders moet net leer om prentjies te lees.
LikeLiked by 1 person
Kinders word deesdae slim gebore. Die outjie lyk nog so jonk om reeds sulke ingewikkelde strukture te verstaan. Jy’s reg omtrent die blomme – die natuur se strukture is wonderbaarlik.
LikeLike
Ha ha, dis wat die kinders dink! Hul moet nog steeds eers die basiese dinge bemeester voordat hul kan wys hoe slim hul is. Sondr struktuur sou nis kon bestaan nie.
LikeLiked by 1 person
Kyk dan net die ingenieur se innig tevrede en gelukkige uitdrukking!
LikeLike
Hy was beslis baie in sy skik. Veral toe die ding nog werk ook!
LikeLiked by 1 person