Waiting for the rain to lift so that the Spring Festival in Upper Hutt could be dry this year. https://www.eventfinda.co.nz/2017/upper-hutt-spring-festival/wellington-region

20170909_120715

It did not happen. Year after year we got rain and cold winds. Waiting for better weather did not help.

I had a Soroptimist business meeting 10 am Saturday morning. I took the photo from the window where we were sitting in the lounge. I thought that everybody was waiting for the sky to clear. It never did.

The Daily Post Photo Challenge says:

Share a snapshot that shows a sense of waiting.

Visit

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/waiting-2017/

for more information.

 

 


24 responses to “Waiting: The Daily Post Photo Challange”

  1. Kameel Avatar
    Kameel

    Wag sal ons wag…. altyd vir iets om te gebeur. Sal ook nie omgee vir reën nie…. as hierdie stof net wil gaan lê haal ons almal weer beter asem.

    Like

    1. Kameel Avatar
      Kameel

      haal!!!! Sien hoe toe is my neus, maak nie eers my sin klaar nie 🙂

      Like

      1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

        Ha ha! Vingers werk te vinnig vir die brein ook.

        Liked by 1 person

    2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja en dan wie is ons om voor te skryf aan die natuur wat ons self so verrinneweer!

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Ek hou duime vas dat dit bietjie opdroog. Hier is dit al lekker warm en ek is in somersnagklere

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit het toe nie! Dis nog regtig koud hier. As die son skyn is dit warmer. n Groot as.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Al die weer die wêreld deur is maar omgekrap

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Beslis en dan kry mens steeds mense wat nie glo dat”global warming” aan die orde van die dag is nie.

          Liked by 1 person

  3. travel460 Avatar

    Waiting for the sky to clear. Waiting for the rain to start. Ons spandeer nogal heelwat tyd deur te wag, besef ek weereens. Vir verskillende dinge.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      True, we always want to wait and see what others do and how they react. Time for people to stop waiting and start doing as in now. Ons is maar almal so.

      Like

  4. HesterLeyNel Avatar

    Ek wil blikkies vol water inlê en afstuur Kaap toe.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hier is daar juis n hele polimiek oor water wat gebottel word uit bronne hier en dan uitgevoer word. Blykbaar vir so min geld as moontlik gebottel en ten duuste verkoop. Maories wil nou dit belas hê omdat dit op hul oorgeërfde grond en riviere gedoen word! Altyd n stryd.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Gebottelde water was nog altyd ‘n klug. Mens moet maar jou eie water suiwer by die huis. My pa het altyd gesê “die mensdom is twisgierig”; ek hoor nou nog hoe beklemtoon hy die laaste woord in sy swaar Swartlandse bry.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Hierdie water is nie gesuiwerde water nie dis vars rivierwater(Dis wat hul sê) Voer tonne uit na Ooste!

          Liked by 1 person

          1. HesterLeyNel Avatar

            Ons is hopeloos te eerlik grootgemaak, ek sou nou wraggies nie aan hierdie manier van geld maak gedink het nie.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              HUl maak baie geld. Dis n maatskappy wat “alleenreg” het om dit te doen. Hul kry miljoene terug want dis baie water wat hul verskeep.

              Liked by 1 person

              1. HesterLeyNel Avatar

                Die mensdom is ongelooflik “gullible” en word so maklik ‘n rat voor die oë gedraai.

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Beslis ja, die regering van die dag het natuurlik ook n aandeel in die besigheid(belasting natuurlik) Inheemse mense wil royalty verdien op verkope.

                  Liked by 1 person

                  1. HesterLeyNel Avatar

                    Derde wêreld probleme in ‘n eerste wêreld land. Eish!

                    Like

                    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                      Dis maar oral so! Hier is nie eers meer egte suiwer Maories nie. Beslis ook die wittes se oorsaak, ha ha! Mens kan nie wen nie!

                      Liked by 1 person

                    2. HesterLeyNel Avatar

                      Hulle reken seker die een deel van die gene wat hulle noh het, is oorheersend.

                      Liked by 1 person

  5. Waiting: chick | What's (in) the picture? Avatar

    […] Waiting: The Daily Post Photo Challange – I scrap 2 […]

    Like

  6. Lewies Mymer Avatar

    Dit kan maar so reen hier in ons omgewing.

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek en my seun praat juis daaroor dat ons ken van droogte. Die klomp hier het nie n idee nie. Hul begin nou ook rerig protesteer oor al die reën. Dis meeste reën wat hul/ons die laaste twee maande gehad het. Dit wil net nie ophou nie. Dis ook nie meer snaaks vir my nie! Alles bly sopnat. Niks wil meer droog word nie. Kla moet ons tog maar kla. Alles is egter tog maar deur eie menslike toedoen. Wens ek kon vir jul die wolke oorstuur.

      Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.