Baby Talk: Ready for a swim


20170923_115831

Advertisement

16 responses to “Baby Talk: Ready for a swim”

  1. Tannie Frannie Avatar

    Sy is net te oulik vir woorde!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy is te kostelik as sy so plas en skop in die water. Babbel ook aanmekaar.

      Liked by 1 person

  2. anne leueen Avatar

    So cute. I love the diaper cover with frills!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Me too, very dainty!

      Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Ag dit is te oulik. Jy moet begin geld bymekaar maak vir die Olimpiese spele!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, nou praat jy!

      Liked by 1 person

  4. Gallivanta Avatar

    Was it a good swim?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, she enjoyed it. At the end, she was also babbling to the instructor while splashing away!

      Liked by 1 person

      1. Gallivanta Avatar

        Wonderful.

        Liked by 1 person

  5. HesterLeyNel Avatar

    Dierbaar verby. Ek hou van haar en mamma se matching outfits en ouma het natuurlik gesorg dat die kamera fokus op die wit, swart en rooi kleure. Baie mooi.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja die strepe kom nogal ooreen! Ongelukkig het de bo-stukkie se rits oopgebars en ek glo nie Bea sal dit weer kan gebruik nie. Pappa trek to sommer die toppie in die swembad uit. Tipies man! Ha ha.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Prakties! 😀

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Netso, geen nonsies nie!

          Like

  6. travel460 Avatar

    Seker groot opgewondenheid!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Beslis. Sy begin nou gewoond raak aan die water en mense ook. Laaste stuk het sy heerlik gebabbel terwyl die afrigter met haar en haar Pappa gewerk het.

      Like

      1. travel460 Avatar

        Ag ouma.🌹

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: