This week, let’s explore the interplay of texture and depth.
This week, share with us a layered image of your own. The topic is wide open, as long as you focus on the interplay of depth, density, and texture (or just choose one of these elements if you’d like). Strata of clouds, a shirt collar peeking through a sweater, a cross-section of an onion: you can keep your interpretation as literal or as figurative as you wish.
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/layered/
LAYERED
Mooie fotos. Ek kan sien waar die ‘layered’ inkom.
LikeLike
Dankie, dis nogal gereeld so in die winter.
LikeLike
Mooi gedink!
LikeLike
Dankie! Dis hoe my vier weke van house sitting was!
LikeLiked by 1 person
Mistroostig
LikeLike
excellent choice for the prompt… 🙂
LikeLike
Thank you very much! 🙂
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike
Mooi! So vol atmosfeer. Fairies live there.
LikeLike
Ja, ek kan my verkyk aan die berge, bome en mistigheid hier. Soms heel spookagtig ook. Party dae maak dit sulke slierte mis tussen bome en heuwels.
LikeLike
Baie mooi, amper spookagtig. Ons kry nie juis hierdie soort mis hier nie – ek onthou dit wel van my Weskusdae.
LikeLike
Die mistigheid is natuurlik ook meestal maar naby die rivier wat hier deurloop. Party dae voel dit soos The Hobbit se atmosfeer met die mis wat dig is en plek-plek oopmaak.
LikeLiked by 1 person